Dié rockgroep het in die 90’s internasionale roem bereik en miljoene albums verkoop.
Lees meerAlles vir Maandag 15 Januarie 2018
Kohli en AB wys hoe dit gedoen moet word
Op ʼn SuperSportpark-kolfblad waaroor die Proteas seker lawaai sal opskop, het twee besonderse kolfbeurte Maandag die derde dag van die tweede kriekettoets teen Indië gekenmerk.
16 beseer toe motor, taxi bots
Altesaam 16 mense is Maandagmiddag beseer in ʼn ongeluk tussen ʼn motor en ʼn taxi op die N2-hoofweg in Amanzimtoti in KwaZulu-Natal.
ANC: ‘Dank Mashaba af’
Dié uitlatings kom nadat Herman Mashaba, burgemeester van Johannesburg, vir Rabelani Dagada, burgemeesterskomiteelid vir finansies, afgedank het.
Nuwe SAUK-hoë: Twitter gons, minister swyg
Mmamoloko Kubayi-Ngubane, minister van kommunikasie, het Maandag kennis van berigte dat Chris Maroleng, die groephoof van MTN se besigheidsaangeleenthede, binnekort as die nuwe operasionele hoof van die SAUK aangestel gaan word, ontken.
Skietery eis taxibaas en vrou
“Ons is geskok oor die manier waarop mense respek vir lewe verloor in hul drang om te moor en sodoende onbeskryflike pyn en lyding vir gesinslede, familie en vriende van slagoffers veroorsaak.”
Overvaal: Uitspraak gelewer
Uitspraak is vanmiddag gelewer in die hofsaak waarin die departement van onderwys opdrag gegee het dat 55 Engelssprekende leerders by Hoërskool Overvaal in Vereeniging toegelaat moet word.
ToekomsVenster: Bybelse kennis rondom geld
Hoe verstaan jy geld in die Bybel?
Waar’s my piesangs, vra Coco in Australiese Ope
Dit gebeur nie aldag dat ʼn gebrek aan piesangs een van die wêreld se voorste tennisspelers pootjie nie.
Rassie bring Duane allig terug na SA
Dit is nou byna seker dat die SA Rugbyunie (Saru) se nuwe rugbydirekteur, Rassie Erasmus, sy sin gaan kry om Duane Vermeulen terug te lok Suid-Afrika toe.
Man hoor oor borgtog ná plaaswerker se skietdood
Die plaaswerker is doodgeskiet nadat hy na bewering ʼn trekker van sy werkgewer sonder toestemming geneem het.
Nog ʼn donker vakansietyd vir Helpende Hand
Net meer as ʼn jaar nadat Danie Brink, uitvoerende hoof van Solidariteit Helpende Hand, en sy gesin in ʼn tragiese motorongeluk betrokke was wat die lewe van twee van sy kinders geëis het, het nog ʼn tragedie Helpende Hand getref.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 15 Januarie 2018
Wie is dié week in die no.1-posisie?
Antjie Krog ontvang Nederlandse literatuurprys
Krog het gesê die prys kom op ʼn interessante tyd, aangesien die Afrikaanse taal “met rede bedreig voel”.
Kaapstad se stadsbestuurder bedank
Die nuus van Ebrahim se bedanking kom nadat die DA Sondag aangekondig het dat Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, formeel van wangedrag aangekla sal word.
Na dié motors sien ons uit in 2018
Verskeie nuwe voertuie maak vanjaar hul buiging in Suid-Afrika – en motorfoendi’s landwyd is baie opgewonde.
Foto’s: Onnie in hospitaal ná brand by skool
Die oorsaak van die brand is in dié stadium nog onbekend.
Nog ʼn hittegolf vir SA
Nog ʼn hittegolf sal Suid-Afrika vandeesweek tref en talle provinsies sal gebuk gaan onder konstant hoë temperature.
Wêreld se beste sewesspan sit sonder ʼn borg
Dis amptelik: Die wêreld se beste sewesspan sit sonder ʼn borg.
Wanneer word daar gewerk?
Wanneer handel ons meeste take af? Watter dae van die week is die produktiefste? Wat van maande of selfs seisoene? Hier is al die antwoorde.