Daar rus waarskynlik Saterdag groter druk om te wen op die Franse afrigter as op Suid-Afrika se Allister Coetzee wanneer die twee se spanne in Parys kragte meet.
Lees meerAlles vir Vrydag 17 November 2017
Wallabies se pak mag dalk net vir Engeland verras
Pasop vir die Wallabies se voorspelers.
Staat mag nié monopolie op kragopwekking hê, sê groep
“Ons verwerp die idee dat die staat ʼn monopolie op elektrisiteitsopwekking behoort te hê. En ons weier om te maak asof dit sogenaamd billik, doelmatig of redelik is om een staatsinstansie, met verwysing na Nersa, toe te laat om pryse vas te stel.”
Asiel vir Mugabe is onwettig, sê Maimane
Mmusi Maimane, leier van die DA, het Vrydag gesê die regering sal die wet oortree indien hy wel besluit om asiel aan pres. Robert Mugabe toe te staan.
Een vas ná groep op polisie losbrand
Die polisie het sewe verdagtes in ʼn Toyota Tazz-voertuig genader voordat dié groep op die polisie losgebrand het.
Bevestigde gevalle van voëlgriep styg
Minstens 2,8 miljoen pluimvee is sedert die voëlgriep-uitbreking vroeër in die jaar van kant gemaak, waarvan minstens 2,6 miljoen van dié pluimvee lêhoenders was.
Vyf wat paartjie wreed vermoor word dán verhoor
Die vrou, wat vyf maande swanger was, is herhaaldelik verkrag, gestenig en aan die brand gesteek.
Mans beroof lykshuis
ʼn Ondersoek deur die polisie het vasgestel dat twee van die verdagtes reeds van die gesteelde goedere verkoop het.
Polisie onderbreek glo uitsending, behandel joernaliste ‘hardhandig’
ʼn Groep joernaliste van die SAUK was glo in die middel van ʼn regstreekse uitsending toe polisielede hulle onderbreek en hardhandig behandel het.
ToekomsVenster: Vierdubbel terug
Hemelse Vader, ons land en sy mense het herstel nodig.
Aanranding by kuierplek: Blou Bul ‘gee samewerking aan polisie’
“Hy was nog nooit betrokke by enige bakleiery in sy hele lewe nie en omdat hy vir die Bulle speel is dit tien keer erger. Wat julle lees is net die helfte van die storie.”
Tesla stel elektriese vragmotor bekend
Elon Musk, uitvoerende vervaardiger van Tesla, het tydens die bekendstelling gesê die vragmotor kan ʼn spoed van 0-100 km/h in net vyf sekondes haal wanneer daar nie ʼn vrag gelaai is nie.
Die wêreld in foto’s – 17 November 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Sassa-toelae: Dlamini ‘grootste hindernis’ in ooreenkoms met Poskantoor
“Pres. Jacob Zuma het Dlamini toegelaat om vir te lank verantwoording vry te spring, selfs al plaas sy die welstand van miljoene Suid-Afrikaners in gedrang.”
Redakteursbrief: Om jou lewe in bokse te pak
Wanneer die huiskykers instap, sit ons soos ʼn modelgesinnetjie op die stoep. Josua speel met sy karretjies. Isabel lees ʼn boek. Pappa en mamma sit elk met ʼn beker geurige koffie (varsgemaalde bone, sodat die reuk nog in die kombuis talm) en gesels liefies met mekaar oor die dag wat verby is.
Die probleem met militêre staatsgrepe
Dinsdag en Woensdag was daar volop video’s en foto’s op sosiale media van militêre voertuie wat in ons buurland Zimbabwe aan die ander kant van die Limpoporivier aan die beweeg is.
Potch-student skuldig ná Swart Maandag-plasing
ʼn Student aan die Noordwes-Universiteit (NWU) wat op Swart Maandag ʼn gewraakte inskrywing op Facebook gemaak het, is skuldig bevind nadat sy deur die universiteit aangekla is.
Mugabe verskyn in openbaar
Pres. Robert Mugabe het Vrydag sy eerste openbare verskyning gemaak sedert die Zimbabwiese regering vroeër vandeesweek beheer van dié Afrika-land geneem het.
‘Suidooster’ word 2: Hier is ʼn paar kitsfeite
Die 387ste episode van Suidooster is Donderdagaand (16 November) uitgesaai.
[Resep] Tuna-en-tjips-tert
Karlien van Jaarsveld deel hierdie resep in die boek Sterkos