Teen die tyd dat dié onwettige aktiwiteite aan die lig gekom het, het die bank reeds meer as R3 miljoen verloor.
Lees meerAlles vir Sondag 10 Februarie 2019
Aussies wen Midmar Myl
Meer as 11 500 swemmers het die Midmar Myl wat vanjaar vir die 46ste keer naby Howick in KwaZulu-Natal aangebied is, aangedurf.
Impey verdedig sy traptitel
Pretoria se strate is die afgelope naweek rooi geverf deur die blou bloed van Suid-Afrika se fietsry.
Boer op Wes-Kaapse plaas vermoor
Die liggaam van ʼn Wes-Kaapse boer is Sondagoggend op ʼn plaas in die Lutzville-omgewing aangetref.
Minister gekap oor ‘onderonsie’ met media
“Haar optrede was nie ʼn geïsoleerde voorval of fout nie, sy het doodeenvoudig gedoen wat die ANC al jare doen, en wat nog altyd deur die gekaapte bestuur en rade van die SAUK toegelaat is.”
Total se gas-vonds ‘geensins goeie nuus’
Greenpeace het gereageer op Total Suid-Afrika se aankondiging Donderdag dat hy ʼn noemenswaardige ontdekking gemaak het – die Brulpadda-eksplorasieveld sowat 175 km suid van Plettenbergbaai.
Baba, kleuter by vrou se lyk gevind
“In die huis waar hierdie grusame moord gepleeg is, was twee kinders – ʼn een maand oue baba en ʼn vierjarige dogtertjie – alleen saam met die liggaam in die huis.”
Man sterf toe girokopter hom tref
“Die man is ondersoek maar het geen tekens van lewe meer getoon nie. Hy is dood verklaar.”
Twee van ‘stroopsindikaat’ vasgetrek
Twee lede van ʼn vermeende renosterstroopsindikaat is Saterdag in die Hoedspruit-gebied in Limpopo in hegtenis geneem.
Beurtkrag weer vandag toegepas
Nadat Suid-Afrikaners vir meer as ‘n maand geen beurtkrag moes verduur nie, het Eskom Sondag aangekondig dat beurtkrag weer vandag toegepas sal word.
Ma slaan glo 2-jarige met klip dood
Die vrou het haarself later aan die polisie oorgegee.
Nóg ʼn hou vir Woolworths
Woolworths Suid-Afrika is vir die derde keer in net ʼn paar weke met rooi gesigte gelaat nadat die winkelgroep vandeesweek opdrag gegee is om die verpakking van sy toebroodjieham te verander.
Centurion-leerders ernstig beseer in botsing
“Een van hulle het vertel Kylan het sommer meters ver deur die lug getrek. Sy was nog op die toneel by haar bewussyn, maar Antonio was bewusteloos.”
Ses ontsnap uit selle toe polisie kos bring
“Die omstandighede van die ontsnappingsvoorval word nog ondersoek.”
Minister sê jammer oor voorval by ANC-byeenkoms
Stella Ndabeni-Abrahams, minister van kommunikasie, het Saterdag ʼn verskoning uitgereik oor die voorval wat vroeër die dag by die bekendstelling van die ANC se provinsiale manifes gebeur en joernaliste warm onder die kraag gelaat het.
Minstens 5 dood, 14 beseer in ongelukke op R28
“Die bestuurder van die wit Toyota Avanza is op die toneel dood verklaar, terwyl die ander insittendes in die motor uitgespring en weggehardloop het.”
Gedagte vir die dag: Pas jou liggaam op
Die Here het baie duur betaal om julle Syne te maak. God moet dus ook trots kan wees op julle liggaam – daarvoor moet julle sorg deur die manier waarop julle julle gedra. (1 Korintiërs 6:20)