Die polisie het die vrou van Klerksdorp in Noordwes se liggaam in haar huis opgespoor. Nooddienste is na die toneel uitgeroep, maar die vrou is op die toneel dood verklaar.
Lees meerAlles vir Sondag 10 September 2017
‘Toenemende mynsterfgevalle wek kommer’
“Die getal mynsterftes is onaanvaarbaar en dit kan nie so voortgaan nie. Ons is bekommerd dat die algehele mynsterftesyfer in 2017 dalk meer sal wees as in 2016.”
Seun (6) byna dood ná motor per ongeluk oor hom ry
ʼn Sesjarige seun van Gauteng is in ʼn ernstige toestand na die hospitaal gehaas nadat ʼn voertuig Saterdagmiddag per ongeluk oor hom gery het.
Orkaan Irma tref suide van Florida, dodetal styg
Die verwoestende orkaan Irma het Sondagmiddag die suidelike gedeeltes van die Amerikaanse deelstaat Florida getref.
Meer bekend oor skietery by Centurion-winkelsentrum
Meer is nou bekend oor die skietery by die Centurion-winkelsentrum waarin een man ernstig gewond is.
Makhosi Khoza: ‘Red die land van gulsige, hartelose aasvoëls’
“Teen die einde van die dag kan ek dalk gestroop wees van my swart, groen en goue handelsmerk. Ek sal nooit die waarheid verruil vir ʼn werk, posisie, handelsmerk of enigiets anders nie. Ek vind geen troos in leuens en misleiding nie. Dit is baie gevaarlik om vandag ʼn lid van die ANC te wees as jy nie korrupsie beskerm en toesmeer nie.”
Bank waarsku teen misdadigers se nuwe slenter
Die bank het in ʼn verklaring op sy webwerf, wat ook as massa-SMS uitgestuur is en op sosiale media versprei is, kliënte gewaarsku teen ʼn nuwe slenter wat misdadigers gebruik om kliënte in ʼn wip te vang.
Makhosi Khoza toe nié by verhoor
Die uitgesproke ANC-LP Makhosi Khoza het nie opgedaag vir ʼn dissiplinêre verhoor wat Sondag in KwaZulu-Natal by die regerende party se hoofkantoor sou geskied nie. Sy het vroeër gesê sy vrees vir haar lewe as sy dié verhoor sy bywoon.
Man kritiek ná skote klap by Centurion-winkelsentrum
Die man is intussen gestabiliseer en na ʼn nabygeleë hospitaal geneem vir dringende mediese behandeling.
Potchefstroom: Dié motors veral teiken van toenemende motordiefstal
Die polisie het gesê hoewel motordiefstal in groot dele van die land ʼn probleem is, neem diefstal in dié dorp en omgewing geweldig toe.
Versterk Grace Mugabe só visier op presidentspos?
“Ek vra nou vir Mnangagwa [adjunkpresident] om dit stop te sit. Ek het al een keer vantevore vir Mujuru [die voormalige adjunkpresident] gewaarsku en sy het nie ag geslaan daarop nie. Waar is sy nou?”
Dodetal styg drasties ná Mexiko-aardbewing
Die dodetal in ʼn reuse-aardbewing wat Mexiko Donderdagnag (plaaslike tyd) getref het, het intussen drasties gestyg. Volgens berig was daar al meer as 700 naskokke ná die aardbewing die land getref het.
Word stutte in die grond in gespeel?
Moet jy jou beste spelers ʼn ruskans gee? Wanneer moet jy hulle laat rus, of moet jy hulle maar in die grond in speel?
Rugbybase moet houe maar op die ken vat
Elke keer wanneer die Vrystaatse Cheetahs in die Curriebekerreeks opdraf, kry die Suid-Afrikaanse rugbybase seker ʼn koue beklemming.
Vyf dood in nóg ʼn gru-ongeluk
ʼn Woordvoerder vir die Ekurhuleni-ramp-en-noodbestuursdienste sê ses mense was in een van die voertuie vasgekeer toe nooddienste op die toneel aangekom het. Nooddiensspanne moes meganiese toerusting gebruik om die mense uit die wrak te bevry.
Pro14-reeks: is daar al lig in die tonnel?
Hoe gryp ʼn mens na strooihalms wat daar nog nie is nie?
Ma sterf ná sy baba se lewe bó chemoterapie kies
Volgens haar man was sy omring deur familie enkele oomblikke voor sy gesterf het. Haar laaste woorde was glo: “Ek sal jou in die hemel sien.”
Drie dood, vyf beseer in gru-ongeluk
Die bestuurders van albei motors, glo vroue, en ʼn 14-jarige kind was steeds in die motorwrakke vasgekeer met die nooddienste se aankoms op die toneel. Al drie slagoffers is op die toneel dood verklaar.
Oos-Kaap man vermoor vrou, eet van haar vlees
“Met die polisie se aankoms op die toneel was die man besig om dele van die vrou se vlees te eet. Die polisie het hom beveel om die mes neer te sit, maar hy het heeltemal ‘mal’ geraak en met die mes op die polisie afgestorm.”
Sloane sit slagting van gekeurdes voort
Op ʼn Amerikaanse Ope-toernooi waar die voorste gekeurdes se koppe letterlik uit die staanspoor gerol het, kry Kevin Anderson Sondagaand (22:00 SA tyd) kans om ook so teen Rafael Nadal te maak.