Omdat hulle die bal op die agtervoet ontvang het, het die Hurricanes soms soos skoolseuns teen ou, ervare ooms gelyk.
Lees meerAlles vir Saterdag 1 Februarie 2020
Polisieman, veiligheidswag vermoor
Die mans het naby Tembisa op die gemerkte polisievoertuig losgebrand.
Agtjarige verdrink in rivier in Centurion
Nooddienswerkers het die rivier gefynkam vir enige teken van die seuntjie.
Drie rowers dood toe wegkom-jaagtog skeefloop
In hulle haas om van die polisie te ontsnap, het die bestuurder beheer verloor en die motor het omgeslaan.
Australiese Ope: Kenin verslaan Muguruza
Dís nou wat jy die Amerikaanse droom noem.
Talle polisielede ‘jag ’ moordenaars van nege in Roodepoort
Mawela het intussen ʼn beroep op die gemeenskap van Matholeville gedoen om kalm te bly terwyl soektogte in die gebied na die verdagtes voortduur.
Terug op moeder aarde ná 79 dae (en 18 minute) in wynvat
Wie weet watter avontuur wag nou?
Diefstal, vandalisme kos City Power miljoene
ʼn Man is boonop ernstig beseer toe hy glo koperkabels wou steel en die transformator ontplof het.
Vermeende renosterstropers in KZN vas
Die polisie het die voertuig deursoek en ʼn geweer, verkyker, ammunisie, ʼn tuisgemaakte knaldemper en selfone gevind.
Blitsbokke baie beter in Sydney
Hulle teken 76 punte in twee groepwedstryde aan.
Vanes-Mari du Toit: ‘Wat jy sien is wat jy kry’
“Aan die einde van die dag oorkom liefde alles. Dit staan in die Bybel só geskryf en ek glo dit met my hele hart. Jy kan enigiets red met die liefde.”
Kleuter dood by skool: Ouers soek antwoorde
“As die skool anders opgetree het, het ons dogter dalk nog geleef.”
Superrugby: Sunwolves laat rooi gesigte by Sanzar
Hoe verdedig jy jou besluit om die Sunwolves uit die reeks te skop en hoe regverdig jy die volgehoue insluiting van die Rebels?
‘Berei voor’, waarsku WGO wêreld terwyl koronavirus nóg slagoffers eis
Die WGO het lande gemaan om nie onkant betrap te word nie, sou die virus daar aangemeld word. Geen voorvalle is nog in Suid-Afrika aangemeld nie.
Yoshi swem 35 000 km in 740 dae
“Om dié soort wêreldwye steun vir Yoshi te hê is net fantasties.”
Twee sterf toe motor boom tref
Die slagoffers was in die motorwrak vasgekeer.
Man bedenklik ná skietery by binnelandse sake-kantoor
Hy is onder polisiebegeleiding na ʼn hospitaal geneem.
Besending perlemoen by Polokwane onderskep
Die perlemoen is nagenoeg R7 miljoen werd.
Tragedie toe drie kleuters in swembad beland
Die kleuters het ongesiens weggeglip en toegang tot die perseel gekry.
SA vier vandag Nasionale Bierdag
SA Nasionale Bierdag wil mense se waardering vir die wye verskeidenheid bier bevorder en mense bewus maak van die lekker boetiek- én hoofstroombiere.