Die tydskrif Time het Woensdag sy “Person of the Year” aangekondig.
Lees meerAlles vir Woensdag 11 Desember 2019
Parlement sal DA se versoek oor OB oorweeg
Die parlement het Woensdag reageer op ʼn versoek van die Demokratiese Alliansie om die Openbare Beskermer, adv. Busisiwe Mkhwebane, uit haar amp te verwyder.
Vier vas oor olifanttande
Vier persone is in aanhouding in twee afsonderlike sake wat verband hou met die besit van olifanttande.
Kragonderbrekings in Noord-Kaap eers opgeskort
Eskom het Woensdag in ʼn verklaring gesê kragonderbreking aan elf munisipaliteite in die Noord-Kaap wat agterstallig is met hul betalings, is opgeskort.
Durban-raadslede vas oor bedrog
Vyftien persone, waaronder vier raadslede van eThekwini-munisipaliteit (Durban), is Woensdag in hegtenis geneem in verband met beweerde tenderbedrog van R208 miljoen.
Man gevonnis oor 11-jarige se verkragting
Koos Kula (23) is in die Bultfontein-streekhof skuldig bevind en gevonnis op aanklag dat hy ʼn 11-jarige meisie verkrag het.
Droogte: Noord-Kaap kry eerste reën in 5 jaar
“Ons het egter nog ʼn ver pad om te stap om die droogte heeltemal te breek.”
Gesteelde skildery moontlik dekades later in galery gevind
“Iemand het my geroep en gesê: ‘Kom, hier is ʼn kunswerk’.”
SAKP moet ANC-vennoot bly, sê Blade
Dit lyk nie of die SAKP in dié stadium gaan wegbreek van die ANC nie.
Geld druk, maar SA-ners spandeer steeds
Die grootste gedeelte van Suid-Afrikaners se geld gaan vir kos, drank, huisvesting en onderwys.
‘7de Laan’ se Marijke Bezuidenhout: Klein botteltjie, groot gif
“Mienkie sou beslis dink dat ek te vervelig is,” lag sy.
Smith is KSA se direkteur van krieket
Smith het egter net tydelike kontrak geteken weens kommentator-verpligtinge.
Beskuldigdes in hof wat olifantjies glo mishandel
Die NDBV het die klagtes aanhangig gemaak ná nadat beeldmateriaal oor die “wrede opleiding” en “mishandeling” van die olifante aan die lig gekom het.
Senzo Meyiwa: AfriForum eis geregtelike doodsondersoek
“Die polisie het versuim om bepaalde inligting oor Meyiwa se dood by die dossier te voeg,” sê AfriForum.
Nóg vulkaniese uitbarstings in Nieu-Seeland moontlik
Dokters beoog om 1,2 miljoen cm² se vel te bestel om die slagoffers van Maandag se vulkaniese uitbarsting te behandel.
Gedig: Laatnagvure
“Na die liefde se sloping bly dié probleem: hoe om weer op die kaal erf te bou …”
Mercedes-Benz B200: ʼn Regte-egte mamma-motor
Maar kort voor lank ontdek ek ʼn klompie nuttige eienskappe van dié motor wat beslis die besige lewe van ʼn ma aansienlik sal vereenvoudig, ten minste wanneer sy in haar motor is.
Boekresensie: My naam is Prins, ek slaap met die lig aan
In hierdie aangrypende én skokkende verhaal open Christine Barkhuizen-Le Roux haar lesers se oë onder meer vir hoe slinks ’n pedofiel sy slagoffers manipuleer sodat van hulle selfs dekades ná die misbruik soms nog sukkel om die “goeie” oom wat hulle onskuld gesteel het te sien vir wie en wat hy werklik is – ’n monster wat op kinders teer.
Suksesresep vir toekomshoop
“Ek het baie hoop vir die toekoms,” sê ek onlangs vir een van my vriende. Hy kyk my stomverbaas aan.
Onderwys en leesprestasies in Nederland
Lees as noodsaaklike aktiwiteit het juis die afgelope week aandag geniet in Nederland ‒ kommer is uitgespreek oor probleme wat nie vir Suid-Afrikaners onbekend sal klink nie.