Die entrepreneurs het nog groot planne vir hul klein ondernemings.
Lees meerAlles vir Dinsdag 10 Desember 2019
Jongste staatshoof nou aan bewind in Finland
Sanna Marin is as Finland se nuwe eerste minister aangewys en dié 34-jarige is nou die wêreld se jongste dienende staatshoof.
Kaapstad besorg oor wateronderbrekings tydens beurtkrag
Stad Kaapstad se departement van water en sanitasie het inwoners gewaarsku dat sommige gebiede wateronderbrekings kan ondervind indien Eskom weer fase 6-beurtkrag sou instel.
Oudste pont in Suid-Afrika wel vervang ondanks teenstand
Die inwoners van Malgas en Swellendam baklei die afgelope tyd hand en tand om die handgedrewe pont te behou.
Minstens nege dood toe sikloon Madagaskar tref
Minstens nege persone is dood en drie word vermis toe sikloon Belna die noordweste van Madagaskar getref het.
Reën, beurtkrag veroorsaak probleme vir City Power
City Power sukkel met ʼn groot agterstand in meeste gebiede in Johannesburg weens reën en beurtkrag.
Vierde ‘profeet’ vas oor bedrog
ʼn Vierde verdagte, wat vermoedelik deel is van ʼn sindikaat wat aanvoer hulle is profete en inwoners in die Noord-Kaap uit meer as R1,4 miljoen bedrieg het, is in hegtenis geneem.
Kyk watter oudpresident kos jou die meeste
Tot dusver was dit nie maklik om uit te vind watter oudpresident die belastingbetaler die meeste uit die sak jaag so op hul oudag nie.
Verbied hoenderinvoere uit Brasilië, sê FairPlay
Verlede jaar het Suid-Afrika ʼn rekordmaat van 348 000 ton pluimvee vanaf Brasilië ingevoer. In September vanjaar het dié syfer op 205 000 ton gestaan.
Foto’s: Steen vir steen word hulle onthou…
Op die sypaadjies van baie dorpe en stede oor die hele Europa loop mense daagliks oor bronssteentjies wat in die plaveisel ingemessel is, dalk sonder om op te let dat daar ʼn naam op elkeen gegraveer is.
Mesaanval by KwaZulu-Natalse winkelsentrum
ʼn Vrou is in ʼn kritieke toestand nadat sy verskeie meswonde opgedoen het.
Caster en die ‘rassistiese’ skoene
ʼn Herrie het losgebreek ná Caster Semenya ʼn foto van ʼn paar Nike-tekkies op Twitter gedeel het.
Juffrou wil veg ‘sodat dit nie met ander gebeur’
“Ek is bang en verward omdat die instansies van ons land, wat veronderstel is om ons te beskerm, my te nagekom het.”
Uitdrukking: Dit reën katte en honde
Hoekom sê ons dit reën “katte en honde”? Taaltoffie stel ondersoek in
Golden Globes: ‘Big Little Lies’, ‘Frozen 2’ benoem
Die Globes word vanjaar in 25 verskillende kategorieë toegeken, 14 vir die groot skerm en 11 vir televisie.
Drie entrepreneurs vereer vir bydraes tot ekonomie-ontwikkeling
Die entrepreneurs het nog groot planne vir hul klein ondernemings.
Dié straat in Pretoria een van die wêreld se mooistes
Herbert Bakerstraat in Groenkloof, Pretoria, is onlangs by CNN se lys van mooiste strate ter wêreld ingesluit.
‘Roxette’-sangeres oorlede
Marie Fredriksson, die sangeres van die groep Roxette, is oorlede.
President moet oop kaarte speel oor kragsituasie
“Ramaphosa maak ʼn groot fout as hy dink hy kan dié krisis via ʼn selfoon bestuur.”
Reën val, maar Vaaldam bly leeg
Gauteng is veral kwesbaar vir strukturele tekortkominge wat watervoorsiening betref.