Kla wit mense met die brood onder die arm? Prof. Anton van Niekerk se jongste rubriek verwys na wit mense se kla oor swaarkry as “onsin”. Hy kan verwag om hieroor teenspoed op die lyf te loop.
Alles vir Dinsdag 10 Desember 2019
Polisie hof toe gesleep oor vuurwapenamnestie
“Die minister weet sy amptenare kan nie oral wees om die publiek teen geweldenaars te beskerm nie.”
Skole krisis: Wes-Kaap het nie meer plek
Leerders wat nog nie plek in ʼn Wes-Kaapse skool het nie, kan weke of dalk maande wag voordat hulle plek kan kry.
Só kan julle ander paartjies bedien
Jy en jou maat wil ’n verskil maak aan die wêreld om julle, maar julle weet nie waar om te begin nie. Al ooit oorweeg om as ’n getroude paartjie ander getroude paartjies te bedien?
Prasa: Mbalula het volle vertroue in nuwe administrateur
Bongisizwe Mpondo is Maandag met onmiddellike inwerkingtreding as administrateur van Prasa aangestel.
Foto’s: Helikopters bring tientalle na veiligheid
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se hulp is Maandag ingespan tydens kitsoorstromings in Pretoria.
Ramaphosa: ‘Beurtkrag is vernietigend vir land’
Dít volg nadat Eskom sy beurtkragskedule Maandag na fase 6‑beurtkrag opgestoot het.
Gedagte vir die dag: Nimmereindigende soektog
As ek maar geweet het waar om God te vind, sou ek na sy woonplek toe gaan. (Job 23:3)