“Die raad het besluit dat daar nie van De Ruyter verwag sal word om die res van sy kennistydperk te werk nie en dat hy dadelik uit sy posisie vrygestel word.”
Lees meerAlles vir Woensdag 22 Februarie 2023
‘Jy voel vasgevang, emosioneel’
Die brug – en enigste ingang na en van die landgoed – was Sondag heeltemal oorstroom en inwoners moes deur die water stap indien hulle dorp toe wou gaan.
‘Begrotingsrede mik in regte rigting, maar…’
“Dit is duidelik dat die ANC in die regte rigting gedwing is deur die eenvoudige feit dat die geld op is. Vir die eerste keer word oor openbare finansies gepraat as ’n beperkte hulpbron en nie ’n bodemlose put van belasting nie.”
Sonkrag steeds nie bekostigbaar vir ‘individuele SA’ner’
Oor die reuse-reddingsboei vir Eskom, meen partye en belanghebbendes dat dit “broodnodig” was om te help met die land se kragkrisis.
Apartheidsmuseum se krag ook afgesny oor skuld
Die Goudstad skuld die kragvoorsiener in totaal R8,9 miljard.
Staat wil plan maak met salarisrekening
ʼn Onbekostigbare openbaresektorsalarisrekening is volgens die begrotingrede een van die grootste bedreigings vir fiskale welstand.
SA se skuldlas vreet hulpbronne
Suid-Afrika bestee meer aan rente op sy skuld as gesondheid, maatskaplike ontwikkeling, of vrede en veiligheid en 18c uit elke R1 wat in inkomste ingevorder word, word hieraan bestee.
Maatskaplike toelae styg met 5%
Meer as R30 miljard sal gebruik word om die verlenging van die Covid-19- maatskaplike noodtoelae te finansier.
Meevaller van miljarde vir polisie
Die begroting volg kort ná die bekendmaking dat 7 555 mense tussen Oktober en Desember verlede jaar vermoor is.
Sonpanele hou nou belastingvoordele in
Dié belastingmaatreëls het ten doel om ondernemings en individue aan te moedig om in hernubare energie te belê.
Foto’s: Ligte vliegtuig stort naby Gansbaai neer
Die vliegtuig het klaarblyklik net-net die pad en verbygaande motors gemis.
Goeie nuus vir belastingbetalers!
Die regering beoog om in die komende jaar R13 miljard se belastingverligting aan Suid-Afrikaners te verskaf.
Luister: Liefde vir moedertaal inspireer Stefan Jansen se musiek
“My liefde vir die taal en my begeerte om suksesvol te wees, het bymekaar gekom toe ek besef het ek moet myself wees, en ek is ʼn tradisionele Afrikaanse ou.”
Brevis slaan 50-tal teen Windies-toerspan
Die 19-jarige Dewald Brevis het nou nege grenshoue – waaronder ʼn ses – in sy beurt geslaan en Shukri Conrad sal beslis notas maak.
Begroting 2023: Reuse-reddingsboei vir Eskom
Die R254 miljard-skuldverligting aan Eskom sal groot druk van die kragvoorsiener afhaal en hom toelaat om die skuld wat hom lamlê, terug te betaal en te verseker hy voeg dringend meer krag tot die stelsel.
Video: Parys-oorstromings ‘ergste in 50 jaar’
“Dit voel soos ʼn herhaling van die 1975-vloede toe die water tot by ons huis se grasperk opgestoot het en my skoonpa op sy stoep gesit en visvang het.”
Hospitaal, organisasies vat hande om kinderlewens te red
“Ons het soveel kinders met hartprobleme, en wat ons hulp nodig het. Om die geleentheid te kry om soveel kinders te help, is vir ons wonderlik.”
ToekomsVenster: God se verteenwoordiger
“God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep.”
Veertig jaar oud en steeds gevaarlik
James Anderson is die beste toetskrieketbouler ter wêreld en op 40 jaar en 207 dae is hy die oudste speler sedert Clarrie Grimmett se heldedade in 1936 om dié prestasie te vermag.
Mynwerkers ondergrond vasgekeer weens kabeldiewe
Kabeldiewe het vermoedelik aan oorhoofse kraglyne in die omgewing van Sibanye Gold se goudmyn in Randfontein gepeuter voordat dit ineengestort het.