“Die regering het heeltemal tred verloor met die werklikheid.”
Alles vir Woensdag 22 Februarie 2023
Lesersbrief: ChatGPT, die warm onderwerp op almal se lippe
Diegene wat hierdie konsep verstaan, sal nie bang wees vir wat KI vir ons toekoms kan beteken nie.
Op soek na die goue draad in die netwerksamelewing
Hoe vind ons ons weg in die netwerke, en verhinder ons dat ons in sirkels rondhardloop en ons eie menslikheid in die proses verteer?
Skoliere se padkaart na die #RSABegroting2023
Dit is belangrik dat skoliere kennis neem van die nasionale begroting, aangesien dit ʼn direkte impak op hulle het.
Net ʼn wrak van die Suid-Afrikaanse vloot is oor
Gesamentlike militêre oefeninge van Suid-Afrika, Rusland en China het opnuut benadruk in watter benarde toestand die Suid-Afrikaanse Vloot is.
Taxi-stilstand afgelas
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad (Santaco) se beplande taxi-stilstand sal nie meer Woensdag plaasvind nie.
Britse supermarkte beperk verkoop van vrugte, groente
Slegte weerstoestande in onder meer Afrika het die oes van sekere vrugte en groente, waaronder tamaties en soetrissies, ontwrig.
Regering skop teen asiel vir 22 Afghane
Die groep is by die Beitbrug-grenspos weggewys nadat hulle ʼn maand lank in Zimbabwe met toeristevisums deurgebring het.
Gedagte vir die dag: Verwag Hóm!
Menslik gesproke is dit onmoontlik. Maar by God is alles moontlik! (Matteus 19:26)