“Dit is so ’n groot geleentheid vir almal wat betrokke is. Net ’n klein groepie spelers het die voorreg om teen die Britse en Ierse Leeus te speel en ek hoop hulle vat net ’n tydjie om alles in te neem.”
Lees meerAlles vir Donderdag 1 Julie 2021
Prinses Diana-standbeeld onthul
“Ons wens elke dag dat sy hier by ons was. Ons hoop dat dié standbeeld altyd beskou sal word as ʼn simbool van haar lewe en nalatenskap.”
Aanlyn klasse vir hoër onderwys verwelkom
“Dit is noodsaaklik vir die toekoms van die land dat studente met so min as moontlik ontwrigting met hulle studies voortgaan.”
Popi-klag teen Gautengse onderwysdepartement ingedien
Meer as 11 000 leerders, ouers en voogde se persoonlike inligting is na bewering onregmatig bekend gemaak ingevolge die Popi-wetgewing.
Nuwe polisiehoofde vir twee provinsies
Die nasionale polisiekommissaris het twee nuwe provinsiale kommissarisse in die Wes-Kaap en Mpumalanga aangewys.
Moontlikhede vir appèl in Sahpra-saak ondersoek
“Hierdie is ʼn saak van uiterse dringendheid. Trouens, dit is ʼn saak van lewe en dood.”
ToekomsVenster: Hoe reageer ’n mens op genade?
Hoe is jy vandag dankbaar?
Talle beseer toe vernietiging van vuurwerk skeefloop
Die vuurwerk is kort voor die Amerikaanse Onafhanklikheidsdagviering by ʼn huis in Los Angeles gevind.
SA diep bekommerd oor situasie in Eswatini
Die Suid-Afrikaanse regering het ʼn beroep op die veiligheidsmagte in Eswatini gedoen om te alle tye selfbeheersing te toon en die lewe en eiendom van die land se mense te beskerm.
Kleuterskole se skuif na basiese onderwys verwelkom
“Ons glo ook dat kleuterskole en ander sentrums vir vroeë kinderontwikkeling nou die nodige ondersteuning sal ontvang wat hulle verdien.”
Die volmaakte ‘repmobile’?
Ek is onnodig lelik met die arme ou lelike eendjie, maar onder die vel is dit ʼn lekker ryding.
Hokaai met beplande ontbinding van dié munisipaliteite – DA
Die opposisieparty sê die voorgestelde ontbinding van sewe sukkelende munisipaliteite in Noordwes is ʼn politieke komplot en net nóg ʼn manier om staatsgeld te buit.
Aarto-strafpuntstelsel eers heelwat later van krag
“Ons is bewus van die opmerkings en vrae wat lede van die publiek het met betrekking tot die inwerkingstelling van Aarto en die strafpuntstelsel.”
Nuwe museum vir kinderskrywer in Denemarke
Die Deense koningin Margrethe II het Woensdag die nuwe museum, wat toegewy is aan die kinderskrywer Hans Christian Andersen, ingehuldig.
Tour de France-ongeluk: Klag teen vrou laat vaar
Die vrou het glo ʼn plakkaat vasgehou ter ondersteuning van haar grootouers toe sy ʼn opeenhoping veroorsaak het.
Slenter verander vakansie hittete in nagmerrie
Die groep moes inderhaas nuwe blyplek soek nadat hulle besef het dat hulle nie in Zimbali sou kon tuisgaan nie.
Popi-wet: Dít is wat jy moet weet
Hiér is alles wat verbruikers van die Popi-wet moet weet wat vandag (1 Julie) in werking tree.
Video: Beste raad vir pasgebore babas
Die tegniek maak baba rustig en laat hulle binne sekondes slaap.
Gesin dood in Bloemfontein-huis gekry
Die polisie het inligting van ’n brandende huis ontvang. Twee tieners is egter met onder meer steekwonde in die huis aangetref.
Video: Glasbodem-trein bied ongelooflike uitsig
Die lugtrein bied ʼn 270 grade uitsig oor die landskap onder die trein.