Van ʼn blonde rabbedoe met ʼn liefde vir visvang, tot ʼn Namibiese skoonheid en teruggetrokke hoërskoolonderwyseres is in die “Insomnia”-sanger se visier.
Lees meerAlles vir Donderdag 11 Januarie 2024
Tutu-beeld met Palestynse serp pryk in Moederstad
Intussen verwag kenners dat die Internasionale Hof vir geregtigheid “binne weke” ʼn uitspraak sal lewer oor Suid-Afrika se klag teen Israel.
Etlike brande in die Paarl wek kommer
Die voortgesette droogte en winderige toestande in en om die Paarl het brandbestryders die afgelope paar dae onder erge druk geplaas.
Borgtog vir renosterboer wat glo stroop
Derek Lewitton se vryheid kom egter teen ʼn hoë prys.
Vlieënier glo in Jhb ontvoer, aangerand
Een van British Airways se vlieëniers is glo deur ʼn vrou in ʼn winkelsentrum se parkeerterrein genader en toe deur ʼn groep mans oorval.
Groot boete vir SAP ná #GuptaLeaks
Die internasionale sagtewaremaatskappy SAP Global moet miljarde rand as boete betaal weens die aandeel wat dié maatskappy gehad het in bedrieglike kontrakte wat met die Gupta-familie verbind kan word.
Farrell aangewys as breier van Britse en Ierse Leeus vir toer na Aus
“Dis ʼn groot eer en voorreg.”
Dís die rede vir vrot reuk in Centurion
Die Tshwane-metro het inwoners aangeraai om liefs binnenshuis te bly, asook vensters en deure toe te maak terwyl die reuk in die lug hang.
Gewilde Stellenbosch-restaurant sluit sy deure
Een van dié wat nostalgies geraak het oor die Stellenbosch-restaurant, is aktrise Roeline Daneel.
Blitsbokke, vlieënde Argentyne in dieselfde groep
Suid-Afrika en Argentinië sal sommer reeds in die groepfase van die Perth-sewestoernooi kragte meet.
SA stel sy saak: ‘Volksmoorde word nooit vooraf verklaar’
Suid-Afrika sê selfs Hamas se dodelike aanval op Israel op 7 Oktober verlede jaar kan nié die land se optrede in die Gazastrook regverdig nie.
Honderde van polisie se vuurwapenbewyse kry voete
In die afgelope drie finansiële boekjare is meer as 300 vuurwapens uit die polisie se store gesteel.
Rondebult-gesinstragedie: Beskuldigde bly agter tralies
Tydens sy vlugtige verskyning het Eugene Botha senuweeagtig rondgekyk terwyl hy ʼn keps styf in sy hande vasgeklem het.
Haas steek Steiner in die pad
“Dit was ʼn tuimeltreinrit, maar ek is trots om deel daarvan te wees,” het die kleurvolle Guenther Steiner op sosiale media gedeel.
Afrikaanse telenovela vier 1000ste dramatiese episode
“Arendsvlei” was kykNET se eerste Afrikaanse telenovela, en die reeks het oor ses seisoene al verskeie toekennings ingeryg.
Prakties? Aikona, dié karre laat net koppe draai
Die motorwêreld floreer op innovering, maar soms verander die soeke na uniekheid summier in die bisarre. Só lyk ʼn paar van dié vreemdsoortige motors waarop versamelaars bitter graag hul hande wil kry.
eMalahleni-sakeman ontvoer
Die sakeman het glo ʼn oproep ontvang dat daar ʼn elektriese fout by sy onderneming is.
Sangeres waarsku aanhangers teen advertensieslenters
Sy is een van talle Suid-Afrikaanse bekendes wie se identiteite gebruik word om valse advertensies van onder meer gewigsverliesprodukte op sosiale media te versprei.
SA’ners betoog ter ondersteuning van volksmoordklag
“Ons teenwoordigheid het ’n diepgaande doel – om ons regspan in Den Haag te ondersteun terwyl hulle ’n deurslaggewende saak voor die Internasionale Geregshof stel.”
‘Heroorweeg’ minimum loon vir landbou
Die organisasies meen werkgewers – veral in die landbousektor – kry die wind van voor weens beleid, ook dié oor minimum loon, wat die regering afdwing.