Van ʼn bottel wyn wat R45 in die winkel kos is die netto-inkomste vir ʼn boer ʼn skamele 77c. Dan moet die verhoogde aksyns-, elektrisiteit- en loonverhogings nog bykom.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Vinpro"
Hofaansoek oor drankverbod gaan voort
“In die afwesigheid van kudde-immuniteit, wat moontlik teen einde 2021 in Suid-Afrika bereik kan word of nie, vrees ons dat die nasionale regering weer ʼn landwye verbod op die plaaslike verkoop van drank sal instel wanneer ʼn derde of vierde vlaag infeksies die land tref.”
Wynbedryf ‘keelvol’ vir regering se stilswye oor drankverbod
“In hierdie stadium is ons gefrustreerd deur die regering se gebrek aan enige verbintenis oor die volgende stappe.”