Altesaam 24 Kubaanse ingenieurs is na Suid-Afrika ontbied om die regering se pogings tot waterdienslewering en verwante dienste “te verbeter en te versterk”.
Lees meerAlles vir Maandag 19 April 2021
Titelakte nou uiteindelik huurderboer s’n
“Die ANC-regering gaan voort om grondonteiening sonder vergoeding valslik voor te hou as ʼn manier om ontluikende boere te bemagtig. Dit gaan die probleem met sy mislukte grondhervormingsproses vererger, nie verbeter nie.”
Verslag bevind glo wanbestuur by Robbeneiland
Die DA doen ʼn beroep op minister Nathi Mthethwa om dringend die regte ding te doen en die verslag vry te stel.
Talle vrae oor ‘entstof-fonds’
Entstofbeserings is anders as newe-effekte en word beskou as ernstige beserings wat kan lei tot permanente of wesenlike beserings, ernstige skade aan ʼn persoon se gesondheid, ander skade of die dood.
Geregtelike ondersoek kom ná Life Esidimeni-tragedie
Die datum is vasgestel wanneer ʼn formele geregtelike ondersoek gaan gehou word oor die Life Esidimeni-tragedie wat die lewens van minstens 144 mense geëis het.
Piet Retief: ‘Ek het geen skote afgevuur’
Nóg ’n boer voer aan dat hy dié dag slegs twee waarskuwingskote in die grond afgevuur het.
ToekomsVenster: Die vrug van bekering
Is die liefde inderdaad opreg in jou en my lewe?
Kaapstadse brand: Honderde hektaar geraak
“Ons hoop die wind gaan lê, want dit is in hierdie stadium ons grootste vyand.”
Nasa vlieg klein tuigie op Mars
“Altimeterdata bevestig dat Ingenuity sy eerste vlug uitgevoer het – die eerste vlug van ʼn aangedrewe vliegtuig op ʼn ander planeet.”
De la Rey-graf loop onder vandale deur
Die gesteelde bronsbeeld is baie waardevol en is in 1917 deur Fanie Eloff gemaak.
Die vinnigste Porsche 911 óóit
Van 0-100 km/h in 2,8 sekondes.
‘Stropers’ in hul spore gestuit in wildtuin
ʼn Sesde verdagte is dood nadat ʼn olifant hom getrap het.
Kaapse brand woed voort
Daar is intussen gevra vir ʼn onafhanklike ondersoek om te bepaal of alles moontlik gedoen is om die brand en die verspreiding daarvan te stuit.
Verhandel graan goedkoop en maklik op TonnUp
Die landboukommoditeitsmarkte beleef ook nou ʼn klassieke voorbeeld van ontwrigtende tegnologie wat die speelveld gaan verander.
Jong pa dood, ma kritiek ná vragmotor hul tref
Die paartjie is die ouers van ’n twee maande oue babaseun.
Zondo-sitting gaan voort ondanks inbraak
Daar is oor die naweek by die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping se kantore in Parktown in Johannesburg ingebreek.
‘Die uitnodiging’ se Cato binnekort terug op die kassie
Aansoeke vir die tweede seisoen van Die Uitnodiging is nou oop. “Ons is gereed om geliefdes weer om dieselfde tafel te bring en ʼn dialoog van versoening en genesing te begin.”
Talle vrae oor drie liggame in Pta-huis
ʼn Nadoodse ondersoek moet nog afgehandel word, terwyl die beeldmateriaal by die huis ook gefynkam sal word.
Resep: Geroosterde tamatiesosasties op roosterbrood
Dié tamatiesosaties is smaaklik en kan as ʼn vinnige ontbyt of tussenin gereg bedien word.
Bekende sportjoernalis tydens onderhoud beroof
“Dit was ’n storie van hoop en ek is uiters teleurgesteld.”