Erge weer word vandeesweek vir dele van die Wes-Kaap voorspel met gebiede wat skroeiende hitte tot hewige donderstorms kan verwag.
Lees meerAlles vir Woensdag 7 Desember 2022
Brandstofpryse het SA’ners in ‘wurggreep’
Die jongste brandstofverhoging het daartoe gelei dat Suid-Afrikaners byna R4 meer vir brandstof betaal as in Januarie.
SAKP verskerp veldtog oor Walus-parool
Chris Hani se geliefdes het ook hulle teleurstelling uitgespreek oor die Poolse immigrant se vrylating.
Klopjag voortgesit ná wag se skietdood
Die ondersoekbeamptes is nou desperaat vir enige inligting wat tot die inhegtenisneming van die verdagtes kan lei.
Fase 6-beurtkrag skep krisis vir Tshwane
ʼn Taakspan word glo nou op die been gebring om kragonderbrekings wat nie met beurtkrag verband hou nie in die stad te hanteer.
Ontbind Emfuleni-raad onverwyld – ActionSA
Die munisipaliteit sukkel al jare lank om selfs die mees basiese dienste te lewer, terwyl sy reeds benarde finansiële situasie net aanhou versleg.
R400 000 per boorgat darem bitter duur, sê DA
“Dit ruik na korrupsie.”
Rentekoers + inflasie = gevaarligte
“Dit lyk dalk nou na ʼn maklike uitweg om selfs meer skuld aan te gaan, maar dit gaan die situasie ongelukkig net vererger.”
Walus op parool vrygelaat
Die departement van korrektiewe dienste het sy paroolvoorwaardes aan hom uitgespel en sê indien Walus dit verbreek, sal hy moet terugkeer tronk toe.
Foto’s: Solidariteit bekroon gemeenskapsterre
Daar is ook tydens die geleentheid bekend gemaak dat ʼn rekordbedrag van R62 miljoen aan studiefondse en opleiding in 2023 bewillig word.
Koning Charles loop onder nog ʼn eiergooier deur
Die inhegtenisneming volg minder as ’n maand nadat koning Charles die eerste keer moes koes vir eiers tydens sy besoek aan die noorde van Engeland.
Motor vol Mandrax voorgekeer
’n Verdagte voertuig is Dinsdag tussen Robertson en Worcester opgemerk, voorgekeer en deursoek.
Polisieman onder sewe vas oor rooftog by vulstasie
Een van die ander verdagtes is ’n 36-jarige vrou wat by die vulstasie werk.
Kleiner wynoes in 2023 verwag
Suid-Afrikaanse wynprodusente verwag volgende jaar ʼn goeie, hoewel effens kleiner, wyndruifoes ná ʼn gesonde maar droë seisoen.
Staal jouself, dis skielik fase 6 …
Daar was sedert middernag ’n groot aantal onderbrekings by Eskom se kragstasies.
Kaapse kroeg ontken bewerings van rassisme
’n Video waarin die kroeg oor beweerde rassisme aangetree word, het vandeesweek die lig op sosiale media gesien en het ʼn herrie veroorsaak.
Foto: Julia ‘beplak’ met George se gesig toe hy vereer word
Daar het selfs foto’s van Clooney in sy dae as akteur in die hospitaaldrama ER op die rok gepryk.
Resep: Patats in lemoensous
Maak hierdie patatgereg as bykos wanneer jy op soek is na iets nuuts.
Eerste vrou voorsitter van Nieu-Seeland Rugby
Sedert Nieu-Seeland Rugby in 1892 gestig is, het ’n vrou nog nooit as voorsitter gedien nie.
Boek: ‘Whitey: Sakereus van Shoprite’
In hierdie boek vertel die bekroonde sakejoernalis Niel Joubert die volle verhaal van Whitey Basson se opkoms en fabelagtige sukses.