Die twee was aan diens toe owerhede inligting ontvang het dat stropers – met die hulp van veldwagters – in die wildtuin gaan toeslaan.
Alles vir Woensdag 7 Desember 2022
Gedig: Spieël
“Ver anderkant sewe jaar maak hy nog stukkies bymekaar.”
Uitstappie na die Havelland
Die welvaart deur handel en ambag het ook sy neerslag in die argitektuur gevind, met die stadskerk en stadsaal in die Noord-Duitse baksteengotik as die tekens van kerklike en wêreldse gesag.
Britse boere steier onder insetkoste
Daar is tans 7 000 minder boerderyondernemings in Brittanje as in 2019, ʼn daling van byna 5%.
NS-hof nou siek baba se tydelike voog
Die ouers is gekant teen die operasie aangesien potensiële bloedskenkers moontlik teen Covid-19 ingeënt is.
Die Babelse verwarring van die taaldebat
Die ironie is dat mense uit al tien van die plaaslike taalrykdom ʼn geneigdheid het om al hoe meer die één vreemde taal aan hierdie bodem en boonop die koloniale-taal, Engels, te gebruik.
Reuse-boekskenking aan letterkundemuseum gemaak
“Die skenking het dus ten doel om die museum se erfenis en hulpbronne te rugsteun en so ook ʼn bydrae tot die bewaring van Afrikaans te lewer.”
Minder blink Kersfees, minder stink 2023
Sonder om die knal uit enigiemand se Kersklapper te haal, kan Suid-Afrikaners dit beswaarlik bekostig om dié Kersfees oorboord te gaan.
Ons boer, want dis ons roeping
Die stilte wat jy binne jou kan ervaar as jy rustig by jou beeste sit wat wei, die kwaliteit tyd wat jy saam met jou geliefdes kan deel in die veld, is baie meer werd as aardse goed.
Vragmotorongeluk in Noord-Kaap eis twee
Die ongeluk het op die R31 tussen Kuruman en Hotazel plaasgevind.
Trump se organisasie skuldig aan taksbedrog
Dit is die eerste keer ooit dat die Trump-organisasie aan misdade skuldig bevind is. Trump self is nie in dié saak aangekla nie.
Wes-Kaapse premier, Intercape vergader
Alan Winde het tydens die vergadering gehoor dat busbestuurders van Intercape dit deesdae nie op sommige Oos-Kaapse roetes kan waag nie terwyl polisiebegeleiding in ander gebiede nodig is.
Nog uitstel vir afhandeling van Kieswet gevra
Die parlement sê hy gaan nie die sperdatum van komende Saterdag haal nie.
Gedagte vir die dag: Jy is sy dissipel
Met God en Jesus as getuie sê ek vir jou: vertel vir almal die boodskap van God. Jy moet altyd reg wees om dit te doen, maak nie saak wanneer nie. (2 Timoteus 4:2)