Die Verkiesingskommissie het die kierserregistrasienaweek met twee weke uitgestel in die lig van die huidige derde golf van die Covid-19-pandemie.
Lees meerAlles vir Woensdag 7 Julie 2021
Baanbreker-oorplantingchirurg nuwe fakulteitsdekaan by US
Prof. Elmi Muller is die eerste vrou wat as dekaan van dié fakulteit aangestel word.
Weermag begin met entstofprogram
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) stuur Donderdag sy entstofprogram van stapel.
Minstens 27 sterf tydens Eswatini-betogings
Die minister blameer “buitelandse elemente” wat die geweld aangehits het – met spesifieke verwysing na Suid-Afrika se Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF).
Plaasaanval naby Heilbron gefnuik
Polisiebeamptes het inligting ontvang oor ʼn plaasaanval wat naby Heilbron beplan word.
ToekomsVenster: Wat is belangrik?
Die groot vraag “wat is op die ou end regtig belangrik” kom by my op. Die vraag is lewensbelangrik en ’n vraag waarvoor elkeen van ons ’n antwoord moet formuleer.
Trein met uitvoersteenkool ontspoor
Dit is die tweede ontsporing wat Transnet vanjaar oorgekom het.
Vanderbijlpark al dae sonder krag
Herstelwerk weens kabeldiefstal kan die munisipaliteit tot soveel as R10 miljoen uit die sak jaag.
Carl Niehaus tydelik uit ANC geskors
Die regerende party vrees dat Niehaus die party se “goeie naam en reputasie” verder skade sal berokken.
Donkersjokolade se ligte kant
Sjokolade is al sedert die 1500’s gewild in Europa.
Tweede toets teen Georgië afgelas
“In die konteks van die lewensverlies en die ekonomiese skade wat Covid-19 en sy derde vlaag veroorsaak, is die kansellasie van ’n rugbywedstryd iets van kleiner belang.”
Jong rolprentmaker wil historiese bakens verewig
“ʼn Mens het net soveel waardering vir die monumentaliteit, die volume en kompleksiteit. Hoe hulle dit gebou het in daardie tyd sonder die tegnologie van vandag maak dit werklik merkwaardig.”
Haïti se president sterf in sluipmoordaanval
Die land se eerste minister, wat glo ná slegs drie maande in sy pos vervang sou word, is nou aan die stuur van sake in Haïti.
Fetus langs stroom gevind
“Nooddienswerkers het ’n oproep ontvang dat daar ’n baba in ’n rivier in Alberton ontdek is.”
Orkaan Elsa stuur af op Florida
Storm Elsa het nou weer orkaansterkte bereik, met stormsterk wind van 120km/h.
Hof sê eers later oor wynverkope
Vinpro, wat die tussentydse aansoek ingedien het, het sy uiterste teleurstelling oor die uitstel van die hofsaak uitgespreek.
Japanners sal Folau ‘met ope arms’ verwelkom
“Israel is ’n speler van wêreldgehalte, daar is nog oorgenoeg petrol in sy tenk oor en hy sal ongetwyfeld ’n verskil hier maak.”
Nuuskommentaar: Zuma – tronkvoël of vry soos ‘n voël?
In hierdie stadium is dit nog onduidelik wat minister Cele gaan kies om te doen. Die vraag hier is nie noodwendig wat moreel die regte ding is om te doen nie, maar eerder vir wie hy banger is – Zuma of die ANC-Leviatan?
Foto’s: Die kleinste koei in die wêreld
Die eienaars voer aan dit is die kleinste koei in die wêreld.
Suidoosterfees, NATi laat jong dramaturge floreer
Die nuwe groep aspirant-dramaturge wat vir die Suidoosterfees se NATi Jong Sterre-projek gekeur is, is pas aangekondig.