Die brand het vroegoggend in die egpaar se enkelbed-buitekamer in Môregloed, Pretoria, uitgebreek.
Alles vir Woensdag 7 Julie 2021
McGregor stuur onheilspellende boodskap aan Poirier
“Ek kom vir jou, Dustin…”
Man probeer winkel met speelgoedgeweer roof
Die winkeleienaar het opgemerk dat die man die sneller trek, maar dat geen skote afgevuur word nie.
Kyk: Dit is dalk wêreld se grootste sandkasteel
6 400 ton sand en byna R7 miljoen later is dié yslike kasteel eindelik voltooi.
10 van ons beste sjokolade-resepte
Vandag is Wêreldsjokoladedag! Probeer enige van hierdie smullekker sjokolade-resepte om dit te vier.
Lieb Bester weer in hospitaal opgeneem
“Ons kan regtig vir ons Ouboet se beterskap net al die eer aan die Here gee. Ons kan sien Hy is betrokke en werk in sy liggaam.”
Motorverkope staan sterk
Kyk hier vir die 20 topverkoper-passasiersmotors en die 10 topverkoper-bakkies in Suid-Afrika in Junie.
Departement gemaan oor ongeplaasde dokters
Solidariteit dring daarop aan dat alle dokters wat nog nie vir hul internskappe geplaas is nie, teen 16 Julie geplaas word.
Inentings van onderwysers vorder goed
Meer as 2 000 polisiebeamptes is intussen ook teen Covid-19 ingeënt.
Digital Vibes: SOE se verslag by Ramaphosa
’n Beroep word nou op pres. Cyril Ramaphosa gedoen om die volledige verslag na daardie omstrede kontrak onmiddellik bekend te maak.
Boris dink Novak kan onder druk vou
“Die aanslag van die oorblywende spelers moenie gering geskat word nie en die druk om die geskiedenisboeke te herskryf kan ook teen Novak tel.”
Bekende Nederlandse joernalis geskiet
Peter R de Vries veg tans om sy lewe nadat hy op straat geskiet is.
Boek: Familie se strydgeskiedenis op skrif
‘Van Staden dubbel en dwars’ deur Peet van Staden, bied ʼn blik op die familiegeskiedenis van een van Suid-Afrika se ou families, die Van Stadens.
Gelykheid voor die reg, die EFF, Nkandla en die entstofprogram
Cele het persoonlik op strande “patrolliewerk” gedoen en opdragte gegee dat mense gearresteer moet word. Maar wat van die onwettige optogte by Nkandla oor die naweek? Daar geld blykbaar ʼn ander “gelykheid voor die reg”.
Video: Vyf vas ná aanranding in parkeerterrein
Die video wys hoe ’n groep mense ’n swart man op die grond in ’n parkeerterrein van ’n vulstasie pak en hom skop en slaan.
Dié artritismedisyne werk vir Covid-19 – studie
Pasiënte wat die medikasie gebruik se kans om te sterf of aan ʼn ventilator gekoppel te word, is aansienlik kleiner, wys die navorsing.
Pollard en ander Bokke toets ook positief
“Hierdie positiewe uitslae is ongetwyfeld ’n terugslag en dit het die gevaar van die oordraagbaarheid van die Delta-variant beklemtoon.”
Slenterdrag, die modegier waarvan jy moet weet
Dit is dus duidelik dat informele slenterdrag van oorgroot, lospassende klere ʼn styl is wat tans wêreldwyd ʼn groot modeneiging is.
Kweek hoop te midde van ’n pandemie
“Ons sien oral om ons dat individue ekstra moeite doen om vir hulle fisieke gesondheid te sorg, maar dit is belangrik dat ons ook ’n ekstra poging moet aanwend om ons geestesgesondheid te koester en te beskerm.” Nel gee ʼn praktiese idees om te implementeer:
Gedig: Kô, lat ons sing
“nou vrinne
die Here het gabring
aan my sy wonnerwerke” Lees Adam Small se gedig, “Kô, lat ons sing.”