In China is meer as 72 500 gevalle tot dusver bevestig, met 1 870 sterftes.
Lees meerAlles vir Dinsdag 18 Februarie 2020
Duisende doen reeds aansoek by Wes-Kaapse skole
Die aanlyn aansoekproses vir plek in skole vir 2021 het Maandag geopen.
Malema sê Ramaphosa slaan glo aan vroue
Malema sê die president se eksvrou het glo gereeld by oudpres. Zuma gekla dat hy haar slaan.
Vrou vas vir ontvoering in Wepener
In ʼn ander geval is ʼn man tronkstraf opgelê vir poging tot ontvoering in Middelburg.
OB wéér hof toe gesleep
Die Openbare Beskermer weier glo om inligting oor die aankoop van vier ampsmotors vir David Mabuza bekend te maak.
ToekomsVenster: Jesus het die verskil kom maak
Ons kan met verwagting lewe en sterwe.
‘Regte’ sneeubal vir duisende te koop
ʼn Groot sneeubal wat ʼn man al 10 jaar lank in sy vrieskas hou, is nou te koop.
Pa vermoor glo vier kinders
Die pa het glo aan ʼn buurman gesê waar die kinders se liggame gevind sou word.
Geweldige stank uit lykshuis ná instandhoudingswerk
Die kontrakteur het nooit die elektrisiteit aangeskakel voordat hy daar weg is nie.
Die wêreld in foto’s – 18 Februarie 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Luister: Wiele2Wiele speel met ʼn Hyundai, Kia en Renault
Vandeesweek het die Wiele2Wiele-span met Hyundai se nuwe i30 N gespeel. Kia het die stilte met die Seltos-sportnutsvoertuig verbreek wat beslis jou aandag gaan trek en Renault verbaas almal met die prys van sy nuwe sewesitplek-voertuig.
Tientalle SA’ners steeds in China vasgekeer
Die siekte hou veral risiko’s vir mediese personeel in.
Weeldewa se enjin kom nie die mas op nie
Volvo het onlangs geringe opknappings aan sy fantastiese XC90-produk aangebring.
Gesoek: R4 miljoen én vrou wat glo daarmee in vullissakke wegstap
Die geld is na bewering in ʼn stootwaentjie gelaai waarna die veiligheidswag daarmee verdwyn het.
Weerwaarskuwings vir verskeie provinsies
Ons noodbestuurspanne is op bystand in die gebiede wat veral geneig is tot oorstroming.
StatsSA-raad dreig om te bedank weens geldtekort
Die instelling sê dit het weens begrotingsbesnoeiings nou haas onmoontlik geword om sy werk doeltreffend te doen.
Verdagte in Tazné se verdwyning vas
Die 8-jarige Tazné is nog nie gevind nie.
Debat oor die staatsrede; hier’s wat jy kan verwag
As jy regtig wil weet wat die stand van die land is, is die debat oor die staatsrede die beste manier om vas te stel.
Habib bedank by Wits
“Ek kan nie aanvoer dat ons die politici en politieke aktiviste gelukkig gemaak het nie, maar die aanduiders wat saak maak, wys ons het geweldig goed gevaar.”
Miljoene in droogtehulp in Limpopo ‘steeds nie genoeg’
“Wat my betref, moet boere se skuld afgeskryf word.”