Oop kommunikasiekanale en respek vir mekaar is volgens hom die kernfaktor.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Wepener"
Vrou vas vir ontvoering in Wepener
In ʼn ander geval is ʼn man tronkstraf opgelê vir poging tot ontvoering in Middelburg.
Liggaam in dam: Familie opgespoor
Sy familie gaan hom Donderdag by die lykshuis uitken.
Liggaam van tiener in dam gevind
Dié tiener het glo geen klere aangehad nie.
Drie gevonnis vir wrede Vrystaat-plaasmoord
Pieter van der Berg (49) en sy huishulp se liggame is op 20 April 2017 op ʼn plaas in die Wepener-distrik gevind.
Drie vas ná wrede Vrystaat-plaasmoord
Pieter van der Berg se liggaam is Donderdag in ʼn plas bloed in die plaashuis se sitkamer gevind. Die huishulp, Tsietso Matsabisa, se liggaam is op die vloer in een van die slaapkamers gevind.
Tweejarige in ouerhuis doodgeskiet
ʼn Tweejarige dogtertjie is Dinsdagaand in haar ouerhuis doodgeskiet nadat ʼn onbekende aantal verdagtes op haar en haar ouers losgebrand het.
Man in kop geskiet tydens inbraak
Die polisie in die Vrystaat is op soek na twee verdagtes wat glo ʼn 28-jarige man doodgeskiet het en ʼn 81-jarige vrou in Wepener geskiet en gewond het.