AfriForum het die Bloemfonteinse hooggeregshof op ’n dringende grondslag genader ná ’n week lange waternood in die Matjhabeng-, Nala- en Maquassi Hills- plaaslike munisipaliteite.
Lees meerAlles vir Vrydag 22 Oktober 2021
Haiti-bende dreig nou om sendelinge te vermoor
ʼn Video waarin die vermeende leier van die sogenaamde 400 Mawozo-bende dreig om hul Amerikaanse gyselaars te vermoor, is deur internasionale media gepubliseer.
Vyf jaagduiwels op Gauteng-snelweë aangekeer
ʼn 41-jarige man is afgetrek ná hy meer as 200 km per uur op die N4 naby Bronkhorstspruit gery het.
Talle jonges glo by nagklubs met ‘naalde aangeval’
Die Britse polisie het intussen twee mans in verband met die voorvalle in hegtenis geneem.
Karl Reich se moordenaars gevonnis
Karl Reich (82) is in 2018 deur drie mans by sy huis in Welkom beroof, ontvoer en vermoor.
Lewenslange tronkstraf vir oupa wat kleinkind verkrag
“Die verkragtings het gewoonlik plaasgevind wanneer die ouma te veel gedrink het en stomdronk was.”
ToekomsVenster: Groei om soos Christus te wees
Hierdie Waarheid en die wonder daarvan sal ʼn mens vir altyd en ewig aangryp, jy kan daaraan nie gewoond raak nie.
Munisipale werknemers, direkteur vas vir bedrog
Die beskuldigdes het glo bedrieglike fakture aan die munisipaliteit vir betaling voorgelê.
Foto’s: Maroela Media vier 10 jaar
Vandag kon Maroela Media, wat op 29 Julie 2011 by die Voortrekkermonument in Pretoria bekendgestel is, weer op dié einste plek feesvier.
Warner: Gaan dié hotklou ook teen die Proteas vou?
Die Proteas se T20-Wêreldbekerveldtog begin môre amptelik teen Australië in Abu Dhabi.
Olifant trap vermeende stroper in Krugerwildtuin dood
Die man se makkers het sy liggaam vermoedelik ʼn ent gedra voor hulle sy oorskot agtergelaat het.
Kieshof beslis teen Action SA
Die party is vies oor sy naam nie op konsepstembriewe in Gauteng verskyn nie.
#JongStemme: Om aan ʼn gemeenskap te behoort
Die paar jaar wat ek nou al verstandig is, het ek besef ons het elkeen ʼn begeerte om te behoort; ʼn diep begeerte wat alles in my en jou lewe beïnvloed: verhoudings, finansies, studierigtings, vriende.
Foongroepe skarrel vir plek in Kerskous
In ’n besige week op die tegnologiefront is ’n rits nuwe produkte bekend gestel met die oog op die feestyd wat om die draai is.
Die goedkoopste dubbelkajuit?
Is daar ʼn lekker dubbelkajuitbakkie beskikbaar wat meer in Jan Alleman se prysklas val?
Luister: App gee bekommerde ouers nog ’n lagie sekuriteit
“Ouers kan ongelukkig nie hulle gewete sus en sê dit sal nooit met hulle kind gebeur nie. Ons het al net te veel gesien hoe kinders aanlyn in die moeilikheid beland, selfs al is daar met hulle gepraat oor die gevare in die digitale wêreld.”
Faf dalk eers in 2022 terug
“As daar egter iemand is wat vinnig weer sy verskyning op die veld ná ’n besering kan maak, dan is dit hy.”
Onderwyser-gesin van Utrecht wen skoolgeld
Jy kan, soos die Fuhri-gesin van Utrecht, die volgende Kop-in-die-wolke-wenner wees.
Pretoria se ‘supercop’ gegroet
“Ons het ʼn held verloor,” het kollegas van AO Stoffel Holtzhausen Vrydag tydens sy roudiens in Pretoria-Noord gesê.
Nog geen teken van ontvoerde kinders
Leerders van Curro Heuwelkruin het Donderdag op die sportveld byeengekom en vir die Moti-broers gebid.