Rachelle sê tegnologie bied ongetwyfeld geweldig baie geleenthede aan kinders en dat dit nie ʼn opsie is om hulle daarvan te weerhou nie. “Ons verantwoordelikheid lê daarin om hulle te leer om dit veilig en doeltreffend te gebruik.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rachelle Best"
Wat ouers moet weet van kuberafknouery
Anders as afknouery waarvan jou kind op die skoolterrein kan wegstap, kan ʼn aanlyn boelie moeiteloos die veilige ruimte van die huis betree om jou kind 24 uur lank, sewe dae per week te teister en seer te maak. Talle kinders en tieners wat só geboelie word, ly eerder in stilte wat net die negatiewe uitwerking op hulle vererger.
Webinaar bekyk jongste tendense in die aanlyn leefwêreld van kinders
“Nou meer as ooit moet ons as ouers, ons blindekol konfronteer wanneer dit by ons eie kinders kom en besef ons kinders is betrokke in ʼn wêreld waar pornografie oral beskikbaar is en sekskletse modieus is.”
Luister: App gee bekommerde ouers nog ’n lagie sekuriteit
“Ouers kan ongelukkig nie hulle gewete sus en sê dit sal nooit met hulle kind gebeur nie. Ons het al net te veel gesien hoe kinders aanlyn in die moeilikheid beland, selfs al is daar met hulle gepraat oor die gevare in die digitale wêreld.”
Nuwe baadjie vir app wat ouers waarsku
“In die jongste weergawe van FYI play it safe het ons die vermoë om ons moniteringsagteware binne enkele minute na die uitreiking van nuwe programme by te werk. Dit sluit in programme wat veral op ouer kinders en tieners gemik is en hulle aandag trek.”