Die Junior Springbokke se dissipline het gelol en hul verdediging en skrumwerk het hulle ook in die steek gelaat.
Lees meerAlles vir Sondag 9 Julie 2023
Super Max ʼn sneltrein op Silverstone
Max Verstappen het nou ses F1-wedrenne op ʼn streep gewen.
Die week in foto’s
Soms kan ʼn enkele foto ons begrip van die wêreld herdefinieer. Hierdie week se foto’s neem ons op ʼn reis van beelde wat die buitengewone en alledaagse vasvang. Kyk hier na sommige van die week se gebeure.
Einde van beurtkrag ‘op die horison’
“Ek dink ons sal dit baie vinniger oplos as wat ons verwag het. Die datum is op die horison.”
Brics-beraad gaan ‘in persoon’ voort ondanks Poetin-lasbrief
Pres. Cyril Ramaphosa het benadruk volgende maand se Brics-beraad sal in persoon plaasvind.
Regering sê BBC-gerugte is ‘uiters kommerwekkend’
‘n Ma voer aan ʼn BBC-ster het haar kind meer as £35 000 oor ʼn periode van drie jaar betaal vir die foto’s.
Ná onluste verbied Frankryk vuurwerke vir Bastilledag
Dit volg ná onluste uitgebreek het toe ʼn tiener deur ʼn polisiebeampte doodgeskiet is.
Só lyk beurtkrag vir die week
Eskom het Sondag gesê danksy deurlopende beskikbare kragopwekkingskapasiteit, sal beurtkrag van middernag tot Maandag om 16:00 opgeskort word. Fase 3-beurtkrag sal in die week daagliks vanaf 16:00 – 00:00 geld.
Rachelle Best: Só help sy om kinders aanlyn veilig te hou
Rachelle sê tegnologie bied ongetwyfeld geweldig baie geleenthede aan kinders en dat dit nie ʼn opsie is om hulle daarvan te weerhou nie. “Ons verantwoordelikheid lê daarin om hulle te leer om dit veilig en doeltreffend te gebruik.”
Nóg ʼn mylpaal vir Novak
Novak Djokovic speel vandag in sy 100ste wedstryd op Wimbledon wanneer hy teen Pole se Hubert Hurkacz op die hoofbaan te staan kom.
Duane trots op sy troepe
Duane Vermeulen – wat vier jaar gelede as die speler van die wedstryd in die Wêreldbeker-eindstryd in Japan aangewys is – het van voor gelei en die Aussies moes gereeld bontstaan om sy kraglopies te stuit.
Twee aangekeer oor man se ontvoering
Die 30-jarige Deon Nel is Donderdag in Wolmaransstad in Noordwes ontvoer.
Vodacom-gebou brand in Kaapstad
ʼn Brand het Sondag by Vodacom se hoofkantoor by Century City in Kaapstad uitgebreek.
‘Doodsdreigemente’ ná bloulig-voorval
Die persoon het boodskappe gekry dat hy “vyande gemaak het” en dat daar met hom “afgereken sal word”.
Video: Jong sakevrou se stokperdjie word volwaardige onderneming
“Dis natuurlik baie makliker om vir ʼn vaste salaris te werk, maar daardie bevrediging wat ʼn mens kry as jy die vrugte kan pluk van jou eie harde werk, is onvergelykbaar.”
Sanger Riaan Benadé sterk aan ná beroerte
“Al wat ek weet is dat my Pa in die hemel nog steeds wonderwerke laat gebeur.”
Elton John se laaste musiekkonsert ná meer as 50 jaar
Elton John het Saterdagaand sy aanhangers geloof as sy “lewensbloed” tydens sy laaste vaarwelkonsert in Stockholm ná ʼn loopbaan van meer as 50 jaar.
Geskorste Maumela steeds regter in Senzo Meyiwa-saak
Meyiwa, voormalige doelwagter van Bafana Bafana, is op 26 Oktober 2014 in Vosloorus aan die Oos-Rand doodgeskiet.
‘Plaas veeartse weer op lys van noodsaaklike vaardighede’
ʼn Tekort aan 129 veeartse in Suid-Afrika verteenwoordig 45% van alle gefinansierde posisies. Dit hou ʼn gevaar in vir dieregesondheid en voedselveiligheid.
Rooftogte, vandalisme kos Wes-Kaapse biblioteke miljoene
“R27 miljoen is baie geld. Dit is geld wat aangewend kon word om meer dienste aan ons gemeenskappe te lewer.”