Fikile Mbalula, minister van vervoer, het Dinsdag gesê diegene wat vragmotors op die land se paaie aanval, sal in hegtenis geneem en van ekonomiese sabotasie aangekla word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Vragmotor"
Regering gryp in oor aanvalle op vragmotors
Daar was die afgelope maand minstens 13 aanvalle op vragmotors.
Ramaphosa veroordeel geweld terwyl nog vragmotors brand
“As Suid-Afrikaners kan ons onmoontlik die sinlose en bloedige wetteloosheid waarmee die padvragbedryf geteiken word, duld.”
Familie verpletter ná vragmotorbestuurder se moord
“Hy sou die aanvallers al sy besittings gee en hulle nog help om dit in te laai. Waarom hom doodmaak?”
Aanvalle op vragmotors; voetganger sterf
ʼn Afleweringsvragmotor wat deur inwoners met klippe bestook is, het omgeslaan en ’n vrou langs die pad in die proses kritiek beseer.
Ses dood, talle beseer in gru-botsing
Twee vragmotors het reg van voor op die N1-snelweg teen mekaar gebots.
Man sterf toe staalpype kajuit verpletter
Die pype agter op die voertuig het vermoedelik vorentoe geskuif toe die vragmotor skielik tot stilstand gekom het.
2 sterf toe 3 vragmotors bots
Twee van die vragmotorbestuurders het in die ongeluk omgekom.
Fabriekswerker ernstig beseer toe band ontplof
Die vragmotor se band het in die fabriekswerker se gesig ontplof terwyl hy dit met lug gevul het.
1 dood, 6 beseer toe vragmotor in huis inploeg
Een persoon is dood en ses ander beseer toe ʼn vragmotor Donderdagmiddag in ʼn huis ingeploeg het.
‘Kapers’ vas wat wegjaag met vragmotor vol drank
ʼn Speelgoedwapen, ʼn warsender (“jamming device”), ʼn motorbattery en klere is verstrooi in die bosse gevind.
4 vragmotors oornag met petrolbomme bestook
ʼn Vragmotorbestuurder is in een van die voorvalle ernstig beseer.
Fokus op handel, nie plundery, vra parlement
Dít is nie net ʼn misdaad teen vragmotorbestuurders nie, maar ook teen die ekonomie en op ʼn tydstip wat vinniger en groter groei nodig is.
Nóg ʼn vragmotor aan die brand gesteek
Dié voorval volg nadat vragmotors die afgelope paar dae opnuut geteiken en beskadig of selfs aan die brand gesteek word.
Twee vragmotors by Mooirivier aangeval
Die N3 is ʼn baie belangrike toegangsroete – nie net vir die provinsie nie, maar ook vir die res van die land. Die pad verbind die Durbanse hawe met binnelandse nywerheidsgebiede, asook ander Suider-Afrikaanse lande.
DA vra weermag, intelligensie moet ook help ingryp by vragmotorchaos
“Ons het vantevore al gesien hoe buitelanders [in Suid-Afrika] vermoor, aangerand en gedreig is sonder dat ʼn enkele persoon in hegtenis geneem of vervolg is.”
Chaos op talle paaie weens opstande in vragvervoerbedryf
Die M9 was egter tussen Baden Powellrylaan en die N2 gesluit, nadat vragmotorbestuurders sand op die pad uitgegooi het.
Vragmotors glo met petrolbomme bestook
Die bestuurders van die vragmotors het van die pad afgetrek om te slaap en het wakker geskrik toe die kajuite se vensters stukkend gegooi is.
Minister wil meer polisie op N3 hê
Aanvalle op vragmotors op die N3, die hoofpad tussen Durban en Gauteng, duur voort ondanks ingrypings van die nasionale departement van vervoer.
Vragmotorverwoesting: ‘Ontplooi die weermag’
Drie vragmotors is gister op die N2 naby die Umgeni-wisselaar en op die N3-hoofweg by die Mooirivier-tolhek aan die brand gesteek.