Damvlakke in Gauteng is vandeesweek effens laer met die aanvang van die reënseisoen in die provinsie.
Lees meerAlles vir Woensdag 4 September 2019
Limpopo-boer wen waterskeidingsaak om staatsgrond te koop
ʼn Boer van Limpopo het Woensdag ʼn waterskeidingsaak gewen om staatsgrond te koop wat hy al lank huur.
Uitspraak voorbehou in saak oor vlag-twiet
Uitspraak is voorbehou in die Johannesburgse hooggeregshof waar Ernst Roets, AfriForum se hoof van beleid en aksie, vandag op aanklagte van minagting van die hof verskyn het.
Zimbabwiërs in SA gemaan om paraat te wees
Die regering in Zimbabwe het sy burgers, wat in Suid-Afrika gebaseer is of binnekort na die buurland reis, Woensdag gemaan om “die nodige voorsorgmaatreëls te tref” te midde van grootskaalse aanvalle op uitlanders.
Minister maak deur oop om kopieregwetgewing te stuit
Die regering het in die parlement ‘n belangrike sein uitgestuur dat die omstrede bepalings in die wysigingswetsontwerp op kopiereg nog verander kan word as die kunstenaarsgemeenskap spoedig met ‘n beter voorstel vorendag kan kom.
NGV: Belastingbetalers moet nou voet neersit
“Geskrewe kommentaar moet teen 11 Oktober ingedien word en hierdie is die geleentheid om vir die regering en parlement te sê daar is alternatiewe om universele gesondheidsorg in Suid-Afrika in te stel.”
Twee polisiebeamptes in Kaapstad geskiet
Twee polisiebeamptes is Woensdag in Philippi geskiet en is met ʼn helikopter na ʼn hospitaal geneem.
ToekomsVenster: ’n Son van redding en geregtigheid
Die Son van geregtigheid, genade, liefde en omgee hou nooit om oor jou lewe te skyn nie.
Durbanse pa vas ná ‘moord’ op vier kinders
Die 41-jarige man is vroeër vanmiddag in KwaDabeka in hegtenis geneem.
Ma sterf ná aanval, verkragting by huis in Oos-Londen
Hy het glo die seuntjie beveel om na ʼn slaapkamer te gaan en ʼn kombers oor sy kop te trek, omdat hy “vir mamma moet doodmaak”.
Nuuskommentaar: Tel die seëninge; wysheid met keuse by vurk in die pad
Burgerlike instansies soos Freedom Under Law, die Solidariteit Beweging, Outa en ander werk hard daaraan om ’n lewensvatbare resep vir die “toksiese mengsel” te vind – dat die regte keuses gemaak word waar die pad vurk. Intussen, fokus daarop om die seëninge te tel. En bring jou kant waar jy kan.
Unieke jaarlidmaatskap vir gholfspelers oor die land
Gholfspelers kan nou met hartelus gaan gholf speel by enige baan in Suid-Afrika.
WEF skop af te midde van betoging teen geslagsbaseerde geweld
Die skare bestaande uit meestal universiteitstudente het vanoggend met plakkate omhoog by die parlement betoog waarna hulle mettertyd na Kiks in die middestad beweeg het.
Die wêreld in foto’s – 3 September 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Irene-Louise se gebed-baba is hier
Irene-Louise van Wyk het Woensdag gesê sy voel “sterk” ʼn dag nadat haar en haar man, Nicholas, se babadogtertjie, Kelsey, gebore is.
Federer/Nadal-kaartjies binne 10 minute uitverkoop
Planne word nou beraam om meer sitplekke vir die dag gereed te kry.
Geweld neem af ná polisie ekstra lede in Gauteng ontplooi
Die misbruik van sosiale media sedert die vlaag voorvalle van geweld en plundery in sommige dele van Gauteng word ten sterkste veroordeel.
KFC toets plantgebaseerde ‘hoender’
Volgens mediaberigte het die plantgebaseerde “hoender” tydens die proeflopie binne vyf uur uitverkoop.
Verskeie leerders reeds voor skool raakgery
Dit volg slegs 24 uur nadat twee graad 9-leerders óók in die buslaan raakgery is.
Video: SA Jeugkoor ‘hoort in finaal’, sê Simon Cowell
“Vir my was dít jul beste optrede nóg. Dit was van ʼn baie hoër gehalte as vantevore.”