Suid-Afrika se eie Ndlovu-jeugkoor is besig om die een droom na die ander te bewaarheid, en in die proses steel hulle wêreldwyd harte met hul musiek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ndlovu-jeugkoor"
Video: SA krieketheld, gewilde rockmusikant en jeugkoor sing saam
“Vir my is dit ʼn liedjie oor uithouvermoë, spanwerk en karakter. Dit laat my dink aan al die uitdagings wat ons in Suid-Afrika in die gesig staar.”
Selfs hoër hoogtes wink vir Ndlovu-jeugkoor
“Kyk, hulle weet iets groots het gebeur, maar ek dink nog nie hulle besef al werklik hoe groot dit is nie. Hulle is opgewonde en die tuiskoms was so oorweldigend positief vir die koor.”
Wenner van ‘America’s Got Talent’ aangekondig
Suid-Afrika se Ndlovu-jeugkoor was een van die tien finaliste wat sake uitgespook het vir prysgeld van $1 miljoen.
Video: ‘Beste finaal ooit,’ sê Simon oor Ndlovu-jeugkoor
“Ek bid vir een ding op hierdie program: Dat dit mense se lewens kan verander, en ek dink julle optrede het dit dalk so pas gedoen.”
SA jeugkoor deur na finaal: ‘Drome word wel waar’
“Ons wil vir die wêreld wys enigiets is moontlik.”
Video: SA Jeugkoor ‘hoort in finaal’, sê Simon Cowell
“Vir my was dít jul beste optrede nóg. Dit was van ʼn baie hoër gehalte as vantevore.”
Bouers en brekers – die twee gesigte van Suid-Afrika
Suid-Afrika roep, nee, pleit vir meer bouers. Mense wat elke dag ʼn positiewe en konstruktiewe verskil maak, wit en swart. Mense wat hulle talente ontsluit en aanwend tot voordeel van ʼn groter gemeenskap en uiteindelik ʼn beter Suid-Afrika.
Video: Simon Cowell sê ‘ja’ vir SA jeugkoor
“Ons wil vir die wêreld wys enigiets is moontlik.”