Een van die boere het glo reeds een van die meisies amptelik uitgevra en is nou in ʼn verhouding.
Lees meerAlles vir Donderdag 31 Maart 2022
Galápagos-skilpaaie broei uit by dieretuin
“Om die broeikas oop te maak en ʼn gekraakte eier te sien en te voel hoe die babatjie binne-in beweeg is onbeskryflik. Dis ʼn oomblik wat vir ʼn lang tyd almal sal bybly.”
Prokureur beboet wat kliënt bedrieg
Die hof het Mfana ook beveel om ’n bedrag van R41 000 binne 90 dae aan die staat terug te betaal.
Clover-saak: Getuie glo by hof geïntimideer
Die hoofondersoeker in die saak is na bewering verlede week in die hof se gange deur ʼn groep ondersteuners van die beskuldigdes voorgekeer.
Nuwe polisiekommissaris aangestel
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdag ʼn nuwe nasionale polisiekommissaris aangestel.
Effense verligting vir motoriste aangekondig
Enoch Godongwana, die minister van finansies, het Donderdagmiddag ʼn effense verligting vir motoriste aangekondig.
Geen verbod, familievergaderings meer
Só sal die ophef van die nasionale ramptoestand jou alledaagse lewe verander.
ToekomsVenster: Wat stukkend is, kan herstel
Een steen op ʼn slag, word ons geroep om soos in Nehemia se tyd, wat stukkend is te herstel. Dit kan en moet gedoen word.
Ramptoestand Dinsdag opgehef
“Die ramptoestand is irrasioneel en onregmatig. Die regering het dit besef en wou die hofsaak tot elke prys vermy.”
Moenie laat oorgangsjare jou onderkry nie!
Oorwin die simptome van menopouse met Manna Menopause Support en voel wonderlik!
Video: FAK-prys vir Afrikaanse treffermaker
“Jy was ʼn superster en dit is jy nog. Behalwe dat jy omtrent vyf foute op die klavier gemaak het, is daar niks met daai stem verkeerd nie,” het Pretorius met Herholdt geskerts.
Poetin se raadgewers speel glo nie oop kaarte
’n Britse intelligensieagentskap beweer Wladimir Poetin se raadgewers is te bang om vir hom te sê dat sy oorlogstrategie in Oekraïne misluk het.
F1 terug in Las Vegas
Die Formule 1-aandwedren is die laaste keer in 1982 in Las Vegas aangebied.
Appèlhof verwerp jongste Zuma-aansoek
Die appèlhof het Zuma se aansoek Donderdag met koste van die hand gewys en bevind daar is geen “redelike vooruitsig” dat sy appèlaansoek kan slaag nie.
Aankondiging oor ramptoestand verwag
“Suid-Afrika wil nie meer sit en wag op ʼn sogenaamde familievergadering om die jongste bevele van ʼn bevelsraad aan te hoor nie.”
Luister: Vrou vertel oor 40 jaar saam met ʼn narsis
“Vir iemand om jou te besit, te manipuleer of te mishandel, is nie liefde nie.”
Deacons se huiswerker kry stil-stil borgtog
Dié nuus het as ʼn groot skok vir die Deacons se familie gekom, aangesien hulle nie eens daarvan bewus was dat Mmako teen ʼn vorige besluit om haar borgtog te weier, geappelleer het nie.
Seun se versteekte briefie 125 jaar later gevind
ʼn Koorseun het in 1897 ʼn briefie geskryf en dit in ʼn kerkbank weggesteek, en dit is nou, 125 jaar later, gevind.
Só verskil rampbestuur-, gesondheidsregulasies
Die regering het Suid-Afrikaners deurmekaar in sy poging om ’n einde aan die ramptoestand te bring en meer permanente regulasies te stoomroller.
Krag is nie alles
Dit is ʼn redelike groot sportnutsvoertuig, maar agter die stuur voel dit meer soos ’n sportmotor as ʼn lomp sportnuts.