StiltetydGedagte vir die dag: Klippie in my hart 31 Maart 2022 4 kommentare“Soos jy jou eie gesig sien as jy in die water kyk, so sien jy jouself in wat jy dink.” (Spreuke 27:19 AFR83)