ʼn Reusetaak wag op die land se nuwe top-polisieman en hy sal wys wees om hom met kundiges te omring wat kan help om die polisie reg te ruk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "nasionale polisiekommissaris"
Nuwe polisiehoof moet ‘uit politiek bly’
Verskeie organisasies het hulle verbind tot samewerking met die nuwe polisiehoof om die land se misdaadprobleem te pak, al meen sommiges daar was beter kandidate.
‘Geheimhouding’ oor Masemola se aanstelling pla
“Lt.genl. Sehlahle Fannie Masemola het wel ondervinding, maar die geheimhouding rakende die paneel wek die indruk van ’n politieke aanstelling.”
Nuwe polisiekommissaris aangestel
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdag ʼn nuwe nasionale polisiekommissaris aangestel.
2 polisielede geskiet; 1 noodlottig gewond
Die twee offisiere was op die spoor van ʼn gesoekte moordverdagte.
Hof beslis in AfriForum se guns teen vuurwapenopleiding-monopolie
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Vrydag geslaag met ʼn dringende hofaansoek teen onder meer die nasionale polisiekommissaris en die South African Professional Firearms Trainers Council (SAPFTC)
AfriForum bring dringende aansoek teen vuurwapenopleiding-monopolie
Die burgerregte-organisasie AfriForum bring Vrydag ʼn dringende hofaansoek teen die Nasionale Polisiekommissaris, Riah Phiyega, asook die South African Professional Firearms Trainers Council (SAPFTC) nadat die SAPD alle diensverskaffers verplig het om voor 1 November 2013 vir akkreditasie by die SAPFTC aansoek te doen.
Phiyega van dwarsboming van die gereg aangekla
Riah Phiyega, die nasionale polisiekommissaris, is van dwarsboming van die gereg aangekla omdat sy na bewering ʼn senior polisiebeampte in kennis gestel het oor ʼn ondersoek teen hom dat hy vermoedelik omkoopgeld van ʼn krimineel ontvang het.