Onderwysers is verontrus oor ChatGPT se vermoëns en dit word reeds by universiteite en skole verbied.
Lees meerAlles vir Maandag 23 Januarie 2023
Kaderaanstellings is ongrondwetlik; lei tot staatskaping – AfriForum
Die burgerregteorganisasie AfriForum het Maandag in die Pretoriase hooggeregshof argumente teen die praktyk van kaderontplooiing gelewer.
Massaskieter neem sy eie lewe
Die motief vir ʼn skietery wat 10 mense se lewens in Kalifornië geëis het, is nog steeds onbekend. Die skieter het sy eie lewe geneem toe die polisie hom in hegtenis wou neem.
Energiekrisis is ANC se ‘growwe nalatigheid, pligsversuim’
“Die regering was reeds in 2012 en in sy eie ontwikkelingsplan baie duidelik ingelig dat 2 200 MW per jaar nodig is om die 2030-teiken van 40 000 MW te bereik.”
Poskantoor se foon lui en lui en lui net
Sowat 80% van poskantore landswyd antwoord nie hul telefone nie en boonop het meeste van hulle nie enige werkende telefoonlyne nie.
Goeie naweek vir SA Gholf
Die Suid-Afrikaners in die American Express-veld het die naweek deeglike kennis van hulself laat neem.
Kaapstad soek meer private beleggers by hawe
Die Wes-Kaap is verantwoordelik vir 53% van Suid-Afrika se landbou-uitvoere en 80% van dié uitvoere gaan deur hawens.
Gul ontvangs vir ‘ons vriende’, die Russe
Naledi Pandor het Rusland as ’n “gewaardeerde vennoot” beskryf toe sy hul buitelandse minister Maandag in Pretoria ontvang het.
Man onskuldig ná onderonsie met EFF
Danté van Wyk het ná die voorval by die Hoërskool Brackenfell in die Wes-Kaap duisende doodsdreigemente ontvang.
ToekomsVenster: Wat het die Here vir jou belowe?
Wat is die belofte wat die Here vir jou gegee het?
Duitse doepas uit SA se donkiejare
Die aanvanklike Trekboere en latere Voortrekkers het “huisapteke” uit die stad Halle in Duitsland in hul waens gepak vir die onsekere tog na die binneland.
‘Avatar: The Way of Water’ seil verby $2 miljard-mylpaal
Dié prestasie beteken dat die fliek se regisseur, James Cameron, verantwoordelik is vir drie van die ses grootste flieks van alle tye.
Stropers kry 18 jaar agter tralies
Veldwagters het op 21 September die twee stropers met vars renosterhorings in die Krugerwildtuin betrap.
Man wat as baba op Tafelberg bly, keer terug
“Tafelberg was my speelpark.”
Slim plan om pos vir onderwyser te adverteer
“Wat leer ons hieruit? ʼn Slim werkgewer sal ʼn slim werknemer kry.”
Eskom se diesel teen maandeinde weer kapoet
Eskom se tweede voorraad diesel sal na verwagting teen die einde van Januarie opdroog, wat opnuut hoër fases van beurtkrag sal noodsaak, waarsku kragkenners.
Plaaswerkers sterf glo weens hitteuitputting
“Hoë temperature word gewoonlik gedurende hierdie tyd van die jaar in daardie deel van die Noord-Kaap ervaar, maar die uiterste temperature het langer as gewoonlik geduur.”
Foto’s: Afrika-warmte ʼn kenmerk van Dinokeng
Om beurtkrag te ontsnap in die Bosveld is ʼn luuksheid op sy eie, al was dit die hele naweek sowat 35 grade buite tot laat in die middag.
Ouderdom stuit nie dié ruimtevaarder se romanse
Die wêreldbekende ruimtevaarder Buzz Aldrin is op die ryp ouderdom van 93 weer getroud.
Ndlovu-jeugkoor terug op ‘America’s Got Talent’-verhoog
Volgens die groep sal hul eerste optrede Maandagaand in die VSA uitgesaai word en kort daarna vir die res van die wêreld beskikbaar wees.