Bederf jouself met heerlike, tradisionele souskluitjies.
Alles vir Maandag 23 Januarie 2023
Atul Gupta kry nie SA paspoort – hof
Gupta het beweer dat hy as ʼn Suid-Afrikaanse burger die grondwetlike reg het om ʼn paspoort te hê en dat niemand van sy burgerskap ontneem kan word nie.
Verbruikersake: 2023 is hier en dis tyd om jou finansies in orde te kry
Verbruikers gaan in 2023 beslis versigtig met hul finansies moet werk. Hardnekkige inflasie en hoër rentekoerse wag, en nou gaan jou kragrekening ook nog met meer as 18% styg.
Man vas vir polisieaanval in Witbank
Die inhegtenisneming kom minder as 24 uur vandat die lokval vir twee lede van Witbank se blitspatrollie opgestel is.
Fase 3 bly van krag vandag
Daar is aanvanklik beplan dat fase 2-beurtkrag Maandag gedurende die dag sou geld, gevolg deur fase 3 oornag.
Hittegolf tref Gauteng
Temperature sal buitegewoon hoog wees met die weerdiens wat voorspel dat sommige gebiede tot soveel as 37 °C sal bereik.
Masuku se droomskop gee Cheetahs vlerke
Siya Masuku het Sondagmiddag nader gestaan en komkommerkoel met die strafdoel van sowat 45 meter geslaag.
Gedagte vir die dag: Volg Jesus naderby
Verder, by ’n ander geleentheid, het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die mensdom. Wie My aanhou volg, sal nooit in die duisternis leef nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.” (Johannes 8:12)