Die vier is vroeër vanjaar aangekeer, maar kort daarna vrygelaat.
Lees meerAlles vir Vrydag 4 Desember 2020
Woede ná ontploffing by Engen-raffinadery
Die South Durban Community Environmental Alliance (SDCEA) het Vrydag gesê hy gaan strafregtelike klagte teen Engen aanhangig maak omdat die maatskappy volgens hom “kortpaaie vat”.
Gebruik geduld, sê departement oor onbetaalde salarisse by SAL
Die sukkelende nasionale lugredery is in Desember verlede jaar in sakeredding geplaas en in Oktober vanjaar het die minister van finansies R10,5 miljard in sy mediumtermynbegroting daarvoor bewillig.
Zondo-aansoek teen Zuma nou by Konstitusionele Hof
Die aansoek is ʼn poging – met die swaard van inhegtenisneming wat nou oor Zuma se kop hang – om ʼn herhaling van gebeure te verhoed toe Zuma twee weke gelede sonder toestemming uit die sitting gestorm het.
Oorskryf van uitgelekte vraestelle verwelkom
Die DA het gewaarsku dat ʼn soortgelyke situasie hom nié tydens die oorskryf van die eksamen mag herhaal nie.
ToekomsVenster: God sal jou help
Vir hulle wat God liefhet werk alles ten goede, uiteindelik. Wag daarop. Verwag dit. Moenie opgee op die geloof nie.
Aansoek vir Bushiri-uitlewering amptelik ingedien
Suid-Afrika sê Malawi sal, gegewe die twee lande se goeie verhouding, aan die aansoek gehoor gee.
‘The Crown’ en die fyn lyn tussen feite en fiksie
“Daar is baie mense in Brittanje en reg oor die wêreld wat ‘The Crown’ as akkurate historiese vertellings sien. Dit is nié geskiedenis nie. Dit is drama.”
Nuuskommentaar: Ons tydsgewrig in 2020
Politieke kommentators sê lank reeds dat Covid-19 die wêreld vir ewig gaan verander. Dit gaan die Tweede Wêreldoorlog vervang as die wêreld se nuwe verwysingspunt.
Twee matriekeksamen-vraestelle oorgeskryf
Die tweede wiskundevraestel en die tweede fisiese wetenskap-vraestel moet landwyd oorgeskryf word.
‘Julle is gewaarsku’, sê Nehawu oor nuwe vlaag infeksies
Nehawu sê hy het die regering gewaarsku dat die Nelson Mandelabaai-metrogebied ʼn tikkende tydbom is.
Proteas en Engeland se wedstryd uitgestel
Die eerste eendagwedstryd tussen Suid-Afrika en Engeland is uitgestel nadat een van die Proteas positief vir Covid-19 getoets het.
Kleuter se versiering van Kersboom laat talle glimlag
ʼn Foto van die Kersboom is deur die kleuter se ma op Twitter gedeel en versprei nou soos ʼn veldbrand.
Polo in twee geruk in KZN-ongeluk
ʼn Insleepvoertuig het vanoggend oënskynlik weens die gure weer stadig in die noodbaan gery toe die Polo uit ʼn aankomende rigting reg van voor teen hom gebots het.
Beloning uitgeloof in soektog na vermiste tiener
“Ek wens ek het geweet waar jy is. Het jy geëet? Het jy ’n dak oor jou kop? Is jy veilig? Here, asseblief, gee my ’n teken waar Nikita is.”
Bestuurderslisensies: ‘Gebruik verlenging van grasietydperk wys’
Die AA stel voor dat die verlenging aangewend word om ’n meer vaartbelynde en doeltreffende stelsel daar te stel.
Nóg reën hierdie naweek verwag
Koeler weer word ook verwag vir sommige van die noordelike provinsies.
Luister: Griekwagebed – Die wegloopseun
“Die wegloopseun”, een van Hans du Plessis se Griekwagebede, word deur Veronica Geldenhuys voorgelees. Dit kom uit “Karos orie dyne” wat deur Lapa Uitgewers uitgegee is.
Vryspraak: Die nuwe wêreld van digitale erfenisbewaring
Dr. Burgert Senekal is ‘n medewerker van die Vryheidstigting en het al buitengewone sukses met talle digitale bewaringsprojekte behaal. Kom kyk ‘n video van die gesprek tussen Carel Boshoff en Senekal oor “Die nuwe wêreld van digitale erfenisbewaring op Facebook.
Kyk nou net: Ndlovu-jeugkoor sing saam met P!nk
Suid-Afrika se eie Ndlovu-jeugkoor is besig om die een droom na die ander te bewaarheid, en in die proses steel hulle wêreldwyd harte met hul musiek.