Die polisie maak hulle eie reëls. Met so ʼn ramptoestand het ʼn mens spesifieke opleiding nodig oor hoe om die publiek te hanteer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "plundery"
Voorstelle om skoolplundery hok te slaan
“Daar is duidelik ʼn dringende behoefte daaraan om voorkomende maatreëls in te stel om skole teen misdadigers te beskerm.”
N1 by De Doorns stééds gesluit
Die N1 by De Doorns in die Wes-Kaap bly gesluit nadat voertuie daar met klippe bestook is.
Ramaphosa besoek familie van vermoorde Pta-taxibestuurder
Baloyi se moord het gelei tot gewelddadige opstande deur taxibestuurders wat buitelanders, wat hulle glo vir die stad se dwelmprobleem verantwoordelik is, geteiken het.
Mosambiek óók reg om burgers weens geweld uit SA te neem
Abike Dabiri, hoof van die Nigerians in Diaspora Commission, het ʼn beroep op Suid-Afrika gedoen om mense wat deur die geweld geraak is te vergoed, ʼn oproep wat Nigerië se laerhuis gesê het hy ook ondersteun.
SA ontken Nigerië wil burgers laat onttrek ná vlaag aanvalle
Die Nigeriese president, Muhammadu Buhari, het Maandag oor die ontruiming getwiet.
SA vergader met ambassadeurs oor aanvalle op buitelanders
Die minister van polisie, Bheki Cele, het ook vandag met die uitvoerende hoofde van onder meer Multichoice, MTN, asook die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid (Sacci) vergader om die aanvalle te bespreek.
Nóg geweld in Gauteng ondanks meer polisiepatrollies
In KwaThema is ʼn man in hegtenis geneem nadat hy losgebrand het op ʼn skare wat glo ʼn snoepwinkel op sy eiendom wou plunder. Een persoon is doodgeskiet en nog een gewond.
Geweld neem af ná polisie ekstra lede in Gauteng ontplooi
Die misbruik van sosiale media sedert die vlaag voorvalle van geweld en plundery in sommige dele van Gauteng word ten sterkste veroordeel.