Fikile Mbalula, minister van vervoer, het Dinsdag gesê diegene wat vragmotors op die land se paaie aanval, sal in hegtenis geneem en van ekonomiese sabotasie aangekla word.
Lees meerAlles vir Dinsdag 1 Desember 2020
Durban-stadsbestuurder se vrou ook vas vir korrupsie
Bagcinele Cynthia Nzuza (51), die vrou van die stadsbestuurder van die eThekwini-munisipaliteit Sipho Nzuza, het Dinsdag in die Durbanse handelshof verskyn op aanklag van korrupsie.
Ramaphosa-mosie: Versoek vir geheime stemming verwerp
“Die Konstitusionele Hof het in 2017 aangedui dat ’n geheime stemming nodig word wanneer die heersende atmosfeer toksies of hoogs spannend is.”
Zane Kilian weer in hof
“Om iemand na te spoor is nie om die sneller te trek nie.”
Modise-verhoor: ‘Toneel was afgryslik’ getuig DBV-vrou
Thandi Modise, speaker van die parlement, se verhoor vir dieremishandeling het vandag in die Potchefstroomse streekhof begin.
Waterbeperkings in Bloem gaan eers voort
Party woonbuurte het die afgelope vier dae nie ’n enkele druppel water gehad nie.
ToekomsVenster: Doen doodgewoon wat reg is
Dit is nie te moeilik om te verstaan nie.
Boerboel-model wil ‘kitsroem’ ten goede aanwend
Die advertensie het soos ʼn veldbrand op Facebook versprei en is reeds byna 5 000 keer gedeel, met sowat 10 000 kommentare.
Man in hof oor uitgelekte wiskundevraestel
Die verdagte werk vir ’n Johannesburgse maatskappy wat deur die onderwysdepartement gekontrakteer is om matriekvraestelle te druk.
Brendin Horner-moord: Verdagte ook nou in ander saak aangekla
Een van Horner se vermeende moordenaars staar nou ook aanklagte van ontvoering en verkragting in die gesig in verband met ’n ander saak.
Bejaarde boer aan boom vasgebind, geskiet
Die boer het intussen in ’n hospitaal aan sy beserings beswyk.
Seun in hof vir moord op ma
Natasjia Geldenhuys (44) se seun het Dinsdag saam met ’n medebeskuldigde in die landdroshof in Bellville verskyn in verband met haar moord.
Blinde krieketster het nou SA gholftitel in sy visier
“Suid-Afrikaanse gestremde sportspanne en atlete presteer gereeld baie beter as die land se ‘normale’ sportkodes op die internasionale verhoog. Ek wil juis graag onthou word as iemand wat gehelp het om siggestremde sport in Suid-Afrika te bevorder.”
Inwoners raadop oor waterkrisis in Bloemfontein
Talle Bloemfonteiners het intussen hul misnoeë oor die voortdurende waterbeperkings uitgespreek.
Sewejarige seun doodgery
Jeandré Kammies (7) het op die toneel weens inwendige beserings beswyk.
Dae oue babaseuntjie in asblik gevind
Intussen is die liggaam van ’n pasgebore babadogtertjie op dieselfde dag onder ’n boom in ’n oop stuk veld aangetref.
Luister: Griekwagebed – Wees bly
Kom luister saam na “Wees bly!”, ʼn Griekwagebed uit “Karos orie dyne”. Dit is deur Hans du Plessis geskryf en word deur Veronica Geldenhuys voorgelees.
Bulle se no. 10-trui in veilige hande
“Chris Smith is ongetwyfeld iemand wat eendag by Morné sal kan oorvat.”
Tweeling klou glo aan swembadsuier voor hulle verdrink
Die voorval is op kringtelevisiekameras vasgevang en wys glo hoe die tweejarige seuntjies se oppasser hulle langer as ’n driekwartuur sonder toesig gelaat het.
Vrouestemme span saam vir liedjie teen geslagsgeweld
“Die liedjie moedig vroue aan om op te staan, hand aan hand, en uitgesproke te wees teen mishandeling.”