Die bestuurders van die vragmotors het van die pad afgetrek om te slaap en het wakker geskrik toe die kajuite se vensters stukkend gegooi is.
Alles vir die sleutelwoord "Vragmotor"
Minister wil meer polisie op N3 hê
Aanvalle op vragmotors op die N3, die hoofpad tussen Durban en Gauteng, duur voort ondanks ingrypings van die nasionale departement van vervoer.
Vragmotorverwoesting: ‘Ontplooi die weermag’
Drie vragmotors is gister op die N2 naby die Umgeni-wisselaar en op die N3-hoofweg by die Mooirivier-tolhek aan die brand gesteek.
Vragmotor ure ná vergadering aan die brand gesteek
Dié voorval volg kort op ʼn vergadering in Durban oor die brand en plunder van vragmotors asook aanvalle op vragmotorbestuurders in KwaZulu-Natal.
10 sterf in ongeluk op N1 in Limpopo
Die pad is reeds ure lank vir verkeer in albei rigtings gesluit en groot vertragings is aangemeld. Motoriste is aangeraai om die R101 of R33 as alternatiewe roete te gebruik. Die pad sou na verwagting laatoggend weer vir verkeer oopgestel word, wanneer forensiese ondersoekers hulle ondersoek afgehandel het.
Twee sterf, 26 beseer toe trok omslaan
Terwyl paramedici die pasiënte op die toneel behandel het, het hulle drie mans aangetref wat nog in die wrak vasgekeer was.