Grafiek: Stygende arbeidskoste in die openbare sektor

Argieffoto

Met die oog op die Oktober se mediumtermyn-begroting is verskeie ontleders weer besig om na die regering se besteding op arbeid te verwys.

Wanneer die indekse van arbeidskoste vir die private en openbare sektore beskou word, sien ons dat arbeidskoste in die regering en staatsbeheerde instellings skerper as in die privaat sektor gestyg het. Stygende arbeidskoste in die openbare sektor is nie goeie nuus vir die nasionale begroting nie en gaan beslis ’n rol speel in die Oktober-begroting.

Grafiek: Sakeliga.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.