Belafonte was ook daarvoor bekend dat hy “revolusionêre” en aktivistiese boodskappe op subtiele maniere in sy musiek sou verkondig.
Lees meerAlles vir Dinsdag 25 April 2023
Groot soektog ná vrou in Kaapstad verdwyn
Die 38-jarige vrou, vermoedelik ʼn Amerikaner, het glo in die rigting van Tafelberg gestap voordat sy spoorloos verdwyn het.
Verhoor begin teen eienaars van Enyobeni-taverne
Die Nasionale Vervolgingsgesag sê hy is daartoe verbind om die slagoffers eerste te stel in dié saak ter wille van geregtigheid vir die mees kwesbare mense in die samelewing – veral vroue en kinders.
Honderde behaal kwalifikasies by Akademia
“Hierdie geleentheid is die afsluiting van jare lange harde werk en toewyding deur personeel, maar ook in die besonder deur die studente wat die kwalifikasies ontvang.”
ToekomsVenster: Vandag is God se dag
Watter verskoning bied jy aan dat jy nie aan die gang kom met die saak wat in jou hart leef nie?
Ou landsvlag: AfriForum gaan nie verder appelleer
Die burgerregte-organisasie gaan nou sy regshulpbronne toespits om die gevaarlike dubbele standaarde oor haatspraak in die huidige politieke orde en in die howe te beveg.
Klagte by OB oor vergunnings vir VAE-leier
Die African Transformation Movement is oortuig daarvan dat die goedkeuring van die nasionale en provinsiale regerings onreëlmatig was.
ANC sê SA moet aan Internasionale Strafhof onttrek
Die einste hof het verlede maand ʼn lasbrief uitgereik vir die inhegtenisneming van die Russiese president, Wladimir Poetin.
Boekoorsig: Krieket, kerrie en Gandhi
Krieket, kerrie en Gandhi – met Royal Enfields deur Indië is nóg ’n allerheerlike Voetspore-storie. Skaf gerus die boek aan en verlustig jou in die vreemde maar wonderlike ervaring wat Indië en sy mense bied.
Willie (was) groot in Japan
Hoewel Willie le Roux nog niks van sy toekomsplanne verklap het nie, word daar in riemtelegramme bespiegel dat die Stormers dalk in die ry staan om sy handtekening te bekom.
Besluit oor maatskaplike toelae ‘heroorweeg’
Ondanks die Gautengse premier se besluit om die begroting te heroorweeg, beplan die VF Plus steeds om ʼn klag by die Menseregtekommissie (MRK) teen hom en die provinsiale regering in te dien.
Nog insette oor omstrede Bela-wet gesoek
“Dit is nou tyd om weer nuut oor skolewetgewing te dink en met nuwe voorstelle vorendag te kom.”
Ontsporing van geskiedkundige Whiskeytrein só herdenk
Dié trein, bekend as die Whiskeytrein, se naam kom van die voorraad wat daarop vervoer is, en die feesvieringe wat ná die ontsporing tussen Boer en Brit gevolg het.
Fliekfees verwelkom nou ook televisiemakers se konsepte
Die ‘Pitch vir ons’-kompetisie sluit verskeie kategorieë, soos dramareekse, werklikheids- en vermaaklikheidsprogramme, in.
Geskiedenis wink vir plaaslike avonturier
Suid-Afrika se Kirsten Neuschäfer is op koers om die Golden Globe-wedvaart – ʼn moordende alleenvaart om die wêreld – te wen.
80-jarige Biden wil weer Amerikaanse president wees
Die Amerikaanse president moedig Amerikaners in die video aan om hom “nog vier jaar te gee sodat hy kan klaarmaak wat hy begin het”.
Eskom wil nóg druk op stelsel verlig
Eskom sê hy het al vordering gemaak met verskeie inisiatiewe om kragverbruik voldoende te bestuur.
In of uit? Nog geen antwoord oor LIV-spelers vir Ryderbeker
Met vyf maande oor, is daar nog geen duidelikheid nie oor presies watter spelers die twee kapteins, Zach Johnson en Luke Donald, kan oorweeg.
Só lyk 650 000 sigaretstompies
“Ons wil ʼn einde bring aan die probleem deur mense aan te moedig om hul stompies in die asblik of asbakkies te gooi – enige plek anders eerder as op die grond.”
9 900 laat aansoeke vir Wes-Kaapse skole
Die Wes-Kaapse departement van onderwys het etlike honderde duisende skoolaansoeke om te verwerk.