“Fase 1 van die inisiatief was chaoties en het getuig van swak beplanning en swak bestuur. Dit het die beeld van onderwys net verdere skade berokken.”
Lees meerAlles vir Woensdag 29 September 2021
Pfizer begin groot proeflopie vir anti-Covid-pil
Die pil sal mense glo kan help wat aan Covid blootgestel is.
Borgtog vir Gupta, Transnet-middelman
Hy word in sy persoonlike kapasiteit aangekla en as ʼn verteenwoordiger van Albatime vir oortredings ter waarde van R307 miljoen.
Juwelierswarewinkels by KZN-sentrum beroof
ʼn Veiligheidsbeampte is in ʼn kritieke toestand ná hy Woensdag tydens die rooftog geskiet is.
Ses sterf in Pretoria tref-en-trap
Ses mense is Dinsdagaand dood tydens ʼn ongeluk op die N4 in Murrayfield, Pretoria.
ToekomsVenster: As jy na Hom vra
Die waarheid is egter dat die Here verstaan, dat Hy waardering het daarvoor as ons eerlik is met Hom, en dat Hy ons nooit ooit teregwys of wegwys as ons ons brose hart vir Hom openbaar nie.
Nuwe dinosouruspark open binnekort
SANParke is vol vertroue dat die sentrum eindelik ʼn platform sal wees vir veral jong besoekers om hulle oor dinosourusse – en die talle ander aantreklikhede in die park – in te lig.
Dís waarom bome by Monument moes waai
Meer as 50 nuwe krake is die afgelope tyd glo weens boomwortels in die walaer opgemerk, asook erosie onder dié strukture.
Grimering: Van kantoor na skemerkelkies
Die video wys jou hoe maklik dit is om daggrimering in ʼn oogwink op te knap vir die aand.
Kabel verbind derde van wêreldbevolking
Sowat drie miljard mense, of te wel 36% van die wêreldbevolking, sal danksy die wêreld se langste ondersese kabelnetwerk, 2Africa, met mekaar verbind word.
Wes-Kaap reik uit na daggabedryf
“Boonop bied dit as ʼn onbenutte bedryf enorme potensiaal vir ekonomiese herstel in die Wes-Kaap.”
Wenke vir ʼn gloeiende gelaat dié somer
“Nou is die tyd om te begin om jou vel voor te berei om jou natuurlike gloed aan te wakker.”
Grootste logistieke sentrum in Afrika geopen
Die wêreldwye vervoer-en-logistiekgroep DSV het onlangs die kontinent se grootste geïntegreerde logistieke sentrum op die drumpel van die OR Tambo Internasionale Lughawe geopen.
TikTok, Canva steek miljard-kerf verby
“Dit het nog altyd vreemd gevoel as mense na ons as miljardêrs verwys, aangesien dit nog nooit soos ons geld gevoel het nie. Ons het nog altyd net soos kurators daarvan gevoel.”
Geen lang uitstel vir jong beskuldigdes in nagklub-moordsaak
Een van die beskuldigdes het ʼn hooggeregshofaansoek ingedien waarin hy vra dat die streekhof se besluit om nie ontslag toe te staan nie, hersien word.
Ramaphosa gekap oor getalm met Digital Vibes-verslag
Die koppe van die departement van gesondheid se sogenaamde topvier word nou geëis.
#JongStemme: Deel 2 – ʼn oplossing
In my skrywe van verlede week het ek van ʼn persoonlike kennismaking met intimidasie en magsmisbruik deur lede van die polisie vertel. My ontnugtering en skok was genoeg om my opnuut te oortuig dat dit wat ons tans in Suid-Afrika het, nie die ideaal kan wees nie en dat ons beter oplossings moet kry as waarmee ons tans tevrede moet wees.
Groot geld vir klein 007-wiele
Slegs ’n beperkte aantal van dié motortjies, wat nie ’n afslaankap soos in die rolprent het nie, word vervaardig.
Egpaar in hof vir Oranjeville-moord
Van Vuuren en Van Staden se liggame is verlede Donderdagaand by hul huis in Markstraat, Oranjeville, aangetref.
Repliekreg: IRV neem liberale standpunt in teenoor linksgesindes
Voormalige en huidige lede van die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRV) en ‘n rits ander “besorgde burgers” het in ‘n ope brief hul kommer uitgespreek oor die rigting wat die IRV ingeslaan het en sy huidige rol in Suid-Afrika. John Endres, aangewese hoof van die IRV, skryf in reaksie op die ope brief.