Lees hier Olga Kirsch se gedig, “Die tuin is kaal”.
Alles vir Woensdag 29 September 2021
Gaan ons vir ‘Fedal’ in 2022 sien?
Rafael Nadal het vir Roger Federer gevra of hy sy dubbelspel-spanmaat by volgende jaar se Laver-beker sal wees.
Luister: Janie Bay ‘vinniger as lig’ met jongste uitreiking
Die liedjie spog met ʼn splinternuwe musiekvideo wat pas uitgereik is.
‘Middelman’ tussen Transnet, Gupta-verwante maatskappye vas
Die verdagte is Dinsdag by die OR Tambo-lughawe vasgetrek voordat hy ’n vlug na Dubai kon haal.
Liggaam in tas: Kêrel wil eie verdediging behartig
Die vermoorde Nosicelo Mtebeni se kêrel, wat glo ná die moord met ʼn pers tas en ʼn swart sak gesien is, gaan ook nie aansoek om borgtog doen nie.
Agrizzi se dokter moet toestand aan hof verduidelik
Angelo Agrizzi se medebeskuldigde, Vincent Smith, stel intussen ’n nuwe regspan aan.
Covid-19-statistieke: 17 miljoen SA’ners al ingeënt
Die aantal nuwe infeksies is hoër as die dag tevore.
Gedagte vir die dag: Die bewustheid van die roeping
… Ek verkondig die evangelie omdat ek móét! En wee my as ek dit nie doen nie! (1 Korintiërs 9:16)