Altesaam ses mense is ook tydens die oorstromings oorlede.
Alles vir Woensdag 29 September 2021
Waarskuwingsligte ná Europese skok
Daar is geen verskoning nie, net waarskuwingsligte, ná Suid-Afrika se voorste drie spanne in hul Europese buiging deur hul teenstanders afgeslag is.
Diewe skep met aanlyn inkopies
Volgens Sabric het aanlyn bankbedrog verlede jaar met 33% toegeneem.
Episode 5 van ‘Nêrens, Noord-Kaap’: Boelies word geboelie
Danie is ’n genadelose boelie wat Lourens se lewe by die skool hel maak. Hier is vyf trefpunte in die vyfde episode van ‘Nêrens, Noord-Kaap’.
KragDag: Innoverende ontwikkeling in die skoonmaakbedryf
“Die huidige energiekrisis in ons land noop mense om hulle al meer na sonpanele te wend as alternatiewe kragbron. Ons het dus seker gemaak dat ons die nuutste tegnologie teen ’n bekostigbare prys beskikbaar stel.”
Kleinbokhaar plaas mark onder druk
Dit word nie noodwendig aan ʼn swakker aanvraag toegeskryf nie.
KragDag: Kunsmatige intelligensie verbeter jou kringtelevisiestelsel
By wyse van kunsmatige intelligensie (KI) kan die kamera se digitale brein by hul “oë” pas wat hulle in staat stel om die lewendige video intyds te kan ontleed sonder dat menslike insette benodig word.
Shadine en Karla: Thunder en Lightning
Shadine van der Merwe sal volgende jaar vir die Manchester Thunder in Engeland speel, terwyl Karla Pretorius weer vir die Sunshine Coast Lightning in aksie sal wees.
Foto’s: Britse koninklikes, flieksterre kuier by James Bond-première
Prins William en sy vrou, Kate Middleton, asook prins Charles en sy vrou, Camilla Parker-Bowles, het die fliek by die Royal Albert Hall gaan kyk.
Resep: Maalvleis con carne
Saam met gekookte bruinrys, slaai of gemengde groente sal hierdie dis ʼn heerlike aandete wees.
Duitsland na verkiesing: wat nou?
Die verkiesing het toe taamlike verrassings en drama opgelewer.
Vissermanne ‘verbysterd’ toe rob hulle aanval
Die robbe was skynbaar keelvol vir dié indringers en het die een visserman aan die been gebyt.
Ongeluk eis kleuter; ‘Sy was ons blom’
“Ek het omgedraai en gesien my dogtertjie is dood.”
Wiele2Wiele ry met die Fiat 500
Hierdie week in Wiele2Wiele gesels die span oor die nuwe Toyota Gazooo Racing Hilux-bakkie vir die 2022 Dakar-ren. Hulle gaan ry met ‘n klein maar stylvolle tweesilinder-karretjie, die Fiat 500, en ervaar ook een van die kompakte sportnutsleiers, die Kia Sonet.
‘U-draai’ eis ses op N4
Drie kinders is ook in die ongeluk oorlede.
Digital Vibes-verslag: Dermiljoene gemors; húlle moet aangekla word
Pres. Cyril Ramaphosa het die SOE se verslag rakende die Digital Vibes-skandaal bekend gemaak. Die ondersoek het onder meer aan die lig gebring hoe Zweli Mkhize en sy seun onreëlmatig by die kontrak gebaat het.
Man by hof aangekeer ná plaasaanval
ʼn Plaasbestuurder is verlede week deur ʼn venster gegooi tydens die plaasaanval in Limpopo.
Rassie sê Bokke het begrip vir kritiek
“Ons verseker julle dus dat ons verstaan en nie sal kla wanneer ons die negatiwiteit verdien nie.”
Video: Chris Karsten gesels oor ‘Gerugte van ʼn ontvoering’
Maryke Roberts het met Chris Karsten oor sy jongste Ella Neser-roman gesels.
Hoofweg gesluit oor massiewe ongeluk
Paramedici moes ʼn vrou – wat in ʼn kritieke toestand was – uit die bakkie bevry.