Die nuwe skooljaar begin op 12 Januarie vir binnelandse skole en in Gauteng is baie ouers steeds onseker of hul kinders geplaas is of andersins ongelukkig oor waar hulle geplaas is.
Lees meerAlles vir Saterdag 8 Januarie 2022
Rugby: Donker wolke hang oor VRK
Aanpasbaarheid én die vermoë om oorsee te wen, sal die wagwoord van die vier Suid-Afrikaanse franchise-spanne moet wees wanneer die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) van volgende naweek plaaslik hervat word.
Vier wenke vir beginneronderwysers
Dit is 2022 en jy staan op die drumpel van jou splinternuwe loopbaan as onderwyser!
ANC vier 110 jaar: Meer werk, dienste en grond belowe
Pres. Cyril Ramaphosa het onderneem dat die party in sy inwerkingstelling van grondhervorming sal volhard, ondanks ander partye se weiering om die ANC se voorstelle in die parlement te steun.
Miljoene in vervoer vir pendelaars met spesiale behoeftes belê
Die Stad Kaapstad sê die vraag na dié vervoerdiens is groter as wat die metro tans kan verskaf, hoewel ander moontlikhede tans ondersoek word om toegang te verbeter.
Drie sterf toe motor verbysteek
Roekelose bestuur het glo tot die ongeluk gelei.
Moordverdagtes dag voor begrafnis gevang
Die inhegtenisneming kom enkele dae nadat ʼn verkeersinspekteur van die Ekurhuleni-metropolisie in ʼn koeëlreën gesterf het.
Sewe kosblik-idees vir jou kroos
Is jy op soek na idees vir jou kind se kosblik? Hier is ʼn paar resepte wat jy in ʼn japtrap kan voorberei.
Groot beloning in soektog na vermiste seun
ʼn 28-jarige vrou is reeds in hegtenis geneem hoewel daar nog geen teken van die kind was sedert hy op Kersdag verdwyn het nie.
Reeks om die As: Khawaja skryf sy naam in goud
Soms het ʼn mens baie geluk aan jou kant nodig wanneer jy krieket speel.
Verslag oor brand dui op ‘growwe nalatigheid’ – DA
Die departement van openbare werke en infrastruktuur hou voet by stuk dat brandstelsels by die parlement op 21 Desember verlede jaar ná ’n groot kragonderbreking nagegaan en as funksioneel bevestig is.
Luister: Jaers verdwaal erg by Dakar
Die sesde trajek van die 2022 Dakar-ren is gekenmerk deur deelnemers wat erg verdwaal het.
Luister: Kenner gee raad oor vasdieet
Onderbroke vas, of die vasdieet, het in die laaste paar jaar al hoe gewilder geword. Volg jy hierdie eetplan en werk dit vir jou?
Pa sterf toe geldwa rol
’n Mislukte poging om die transitovoertuig te beroof het glo tot die ongeluk gelei.
Tennis: Wie kan die Aussie-Ope wen?
Sou Novak Djokovic toegelaat word om in Australië aan te bly, kan die geestelike en emosionele letsels van ʼn kwarantynkamertjie in Melbourne moontlik ʼn sielkundige uitwerking op die tennisster hê.
Só lyk jongste Covid-19-syfers
Die gesondheidsdepartement sê daar was Vrydag 140 Covid-19-verwante sterftes.
Skoolgeld groot kopseer vir skole, ouers
Ouers probeer deesdae eerder terugbetalings aan hul huislenings of skuld byhou, maar hoe minder ouers skoolgeld betaal, hoe groter word die las op diegene wat dit wel doen.
Gedagte vir die dag: Wat is u Naam?
Toe sê God vir Moses: “Jy moet vir die Israeliete sê: ‘Ek is’ het my na julle gestuur. ‘Die Here die God van julle voorvaders, die God van Abraham, die God van Isak, die God van Jakob, het my na julle toe gestuur’” (Eksodus 3:14, 15).