Beamptes het Donderdagoggend vinnig reageer toe die eienaar van die Shell-vulstasie by Drieankerbaai in Seepunt laat weet het dat 100 oliehouers in die see gestort is.
Lees meerAlles vir Donderdag 5 November 2020
ANC-beleid bly grootste bedreiging vir pensioengeld
“Pensioenfondse word as die spreekwoordelike pot goud gesien wat in plaaslike projekte belê kan word om die ekonomie te help aanwakker.”
EFF versoek debat oor hantering van plaaswerkers
“Politici wat met hul eie verwronge agendas onsekerheid rondom landbou wil skep en voortdurend die indruk probeer skep dat plaaswerkers soos slawe behandel en misbruik word, openbaar daardeur hul totale gebrek aan kennis oor wat die werklikheid op plase is.”
Vyf ry glo met bus van KZN vir rooftogte in Wes-Kaap
Sewe persone is Donderdagoggend in hegtenis geneem toe Wes-Kaapse polisiebeamptes op ʼn wenk reageer en ʼn klandestiene operasie uitgevoer het.
Deurbraak in bekende Upington-vrou se moord
Judith Redelinghuys se dogter het op haar ma se liggaam in die swembad afgekom.
ToekomsVenster: Staan op, Hy roep jou
Jesus staan gereed om jou in jou nood te ontmoet.
‘Gratis middagetes’ iets van verlede vir Tshwane
Die burgemeester sê verskeie planne word in werking gestel om uitgawes te besnoei en geld vir die lewering van sleuteldienste te gebruik.
Kommer ná soveelste historiese gebou puinhoop word
’n Bars in ’n balk waarop die dak van die smidswinkel rus, is reeds in September opgemerk en onder die munisipaliteit se aandag gebring, maar niks is aan die saak gedoen nie.
Regsaksie dreig oor Poskantoorwerkers se mediese dekking
Duisende lede van MEDiPOS kan binnekort sonder enige mediese dekking sit omdat die Poskantoor sedert April versuim om lede se bydrae aan die fonds oor te betaal – selfs al word dit steeds van lede verhaal.
Lekker tweestryde wag op Ellispark
Benewens die ooglopende stryd tussen die twee spanne op die veld wag daar ook ’n paar individuele konfrontasies op rugbyliefhebbers.
Die perfekte Kersgeskenk vir jou pa
Pa het al genoeg kouse en wyn en biltong vir Kersfees ontvang – dis hierdie jaar tyd vir iets besonders!
Skerp jou kennis oor beroertes op en red lewens
Beroerte is wêreldwyd die grootste oorsaak van gestremdheid en die tweede grootste oorsaak van sterftes.
Netbalgroep vir Malawi-wedstryde gekies
“Ons is dankbaar vir die geleentheid om vanjaar internasionale wedstryde te speel.”
Dubbel lewenslank vir Secunda-vrou se moord, verkragting
Corrienne Tesner was ʼn geliefde vrou en haar familie is geruk deur haar moord, het haar dogter in die hof getuig.
Ramaphosa spreek land nou eers later toe
Die kabinet is bekommerd dat sommige mense roekeloos en onverantwoordelik optree asof die koronavirus nie meer bestaan nie.
Bejaarde egpare kort ná mekaar op kleinhoewes aangeval
Twee bejaarde egpare is etlike ure ná mekaar op kleinhoewes in die Kameeldrift-omgewing in Pretoria aangeval en beroof.
VSA op hete kole voor verkiesingsuitslag
Daar was betogings in verskeie stede. Die meeste daarvan was vreedsaam.
Dyantyi hoor binnekort sy lot
Volgens die verklaring sal ’n onafhanklike paneel nou beraadslaag en binne die volgende paar weke ’n beslissing gee .
Boek: ‘Verdiende wraak’ – Malene Breytenbach
‘Verdiende wraak’ is ʼn historiese roman wat handel oor die vete tussen twee families ná die Boereoorlog.
Video: Joernalis sê jammer ná plaasmoord-kruis brand
Talle sosialemediagebruikers het vandeesweek woedend gereageer nadat ’n video op sosiale media die ronde gedoen het waarin gesien kan word hoe die wit kruis aan die brand gesteek word.