Dr Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Maandagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekend gemaak.
Lees meerAlles vir Maandag 25 Mei 2020
SA parlement maak hierdie week geskiedenis
Die Suid-Afrikaanse parlement staan op die punt om geskiedenis te maak wanneer die twee huise van die parlement hierdie week hul eerste volle virtuele sittings hou.
Rusland wil nuwe ruimtestasie bou
Rusland beplan om ʼn nuwe ruimtestasie te bou omdat die huidige internasionale ruimtestasie (IRS) nog slegs ʼn dekade lank sal hou, het die hoof van die Russiese ruimteagentskap Roscosmos Maandag in ʼn onderhoud gesê.
TLU SA bekommerd oor voortgesette afsonderingsperiode
“Die finansiële impak van die verlengde afsonderingsperiode was vir verskeie besighede egter reeds te groot om voort te gaan. Die ekonomie het reeds baie seergekry.”
‘Onbekwame’ Shabangu as raadgewer aangestel
Lindiwe Sisulu, die minister van menslike nedersettings, het oudminister Susan Shabangu aangestel as raadgewer oor waterdienste.
Werkloosheidsfonds onder skoot oor sloerdery
Die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) is toenemend onder skoot oor die sloerdery met die uitbetaling van die tydelike werknemer/werkgewertoelae wat in die handel en wandel as die Ters-toelaag bekend staan.
Twee vas oor R10 miljoen se dwelms
Twee verdagtes, onderskeidelik 48 en 50 jaar oud, is Maandag by die Lebombo-grenspos naby Komatipoort in Mpumalanga in hegtenis geneem in verband met dwelmmiddels met ʼn geraamde straatwaarde van R10 miljoen.
Covid-19-samevatting: Onderwyser toets positief
Die pogings om ’n uiters seldsame renosterspesie van uitsterwing te red, word ook deur die pandemie gekniehalter.
Regstreekse Podlitiek-debat: ‘Individualism’ vs. ‘Communitarianism’
Ernst Roets en Ernst van Zyl, albei van AfriForum, argumenteer vir “kommunitarisme” terwyl Hermann Pretorius van die Instituut vir Rasseverhoudinge en Martin van Staden van die Vryemarkstigting vir “individualisme” argumenteer.
Brandbestryders red 46 000 liter paraffien
Brandbestryders in Pretoria kon Maandag ʼn 46 000 liter-tenk vol paraffien en ʼn nabygeleë struktuur red van ʼn brand.
ToekomsVenster: Pinkster 2020
Lewe met verwagting. Jy is nie aan jouself oorgelaat nie. Die Gees is hier.
Ondersoek gevra na wetenskaplike wat regering kritiseer
“Lede van die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad moet die vryheid hê om hul menings uit te spreek selfs al stem dit nie ooreen met dié van die regering nie.”
Ondersoek na Mbalula se beweerde geldwassery sloer
AfriForum het tien maande gelede strafregtelike klagte van geldwassery en korrupsie teen Mbalula ingedien.
Die wêreld in foto’s – 25 Mei 2020
Só geniet Italianers hul vryheid.
Wolkskool op radio: Wat leer wiskunde my eintlik?
Johan Koekemoer, hoof van die Skoleondersteuningsentrum (SOS) se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (VAW), verduidelik hoekom kreatiwiteit en die sagte vaardighede wat wiskunde jou leer so belangrik is.
Boer se geliefde honde vergiftig
“Ons is die derde gesin wie se honde die afgelope twee weke vergiftig is.”
Woord: harwar
Waar kom ons aan die woord “harwar”? Taaltoffie stel ondersoek in
Sorg só vir Wagter en Sokkies dié winter
Ons deel ʼn paar wenke oor hoe om na jou troeteldiere om te sien wanneer die kwik begin daal.
Optog teen verbod op sigarette beplan
Die Facebookblad Protest March Against The Tabacco Ban is verlede Dindag gestig en het reeds amper 3 000 volgelinge op die blad.
Ouma ongelukkig oor tweeling se name
ʼn Pa het hom na sosiale media gewend toe sy ma haar ontsteltenis uitgespreek het oor haar kleinkinders se name.