Dis ʼn piepklein sportnutserige kruismodel, met ʼn lekker 1.6-viersilinderturbodieselenjin.
Alles vir Maandag 25 Mei 2020
Nóg twee Mej. SA-kandidate gekap oor ou twiets
Dit volg ná die 21-jarige model Bianca Schoombee haar verlede week aan die Mej. SA-kompetisie onttrek het nadat dieselfde met haar gebeur het.
Man ernstig beseer gedurende ‘huisroof’
Die bure het gille vanuit die huis gehoor.
Regstreekse gesprek: God, my geloof, die kerk en Covid-19
Regstreekse gesprek: Susan Lombaard gesels met ds. Janet Cruywagen, ds. Ronald Bain en Retief Burger oor kerke en geloofsgemeenskappe se planne en uitdagings tydens die afsonderingsperode.
Dié kerk bring hoop
“Die wêreldwye hongersnood is die grootste humanitêre krisis sedert 1945 en die koronavirus-inperking het veroorsaak dat baie in ‘n spiraal van hopeloosheid en depressie verval het. Maar vandag bring ons hoop aan meer as 500 gesinne.”
Aardbewing stuit nie eerste minister se televisie-onderhoud
Al het die vertrek rondom haar begin skud, het die eerste minister kalm gebly en met haar onderhoud voortgegaan.
Covid-19 bring finansiële onsekerheid vir Netcare
Weens die algehele afsondering het Netcare gemiddeld 32% minder pasiënte in sy hospitale opgeneem.
Die herdood van die gemaskerde, weder-opgestane goue bulkalf
Die dwaasheid is ʼn ou ding. Dis deel van die ANC se toksiese DNS. Die vernietigingswerk het meer as twee dekades gelede begin: eers langsaam, toe vinniger, en nou – te midde van die virus – is dit op volle vaart, skryf prof. Koos Malan.
Lesersbrief: Verset teen owerheidsvergrype ook Christelike beginsel
Gehoorsaamheid aan die owerheid was nog altyd ’n belangrike Christelike beginsel.
Rustenburg: 1 vas oor aanranding; nog huise beset
Onwettige besetters het oor die naweek op nog ’n mynhuis toegeslaan terwyl die inwoner van die huis glo besig was om in te trek.
Buchan praat oor Covid-19-diagnose in eerste aanlyn samekoms
“Ek voel soos ʼn leeu wat uit ʼn hok gekom het.”
Boekvoorlesing: Die liegdag
Johny Klein is terug met nog ʼn voorlesing. Skuif nader en luister saam na PG du Plessis se kortverhaal “Die liegdag”.
Gemeenskappe, ontluikende vrystede en sentrale regerings in die tyd van Covid-19
Terwyl die ANC Covid-19 as ʼn rookskerm gebruik om ʼn outoritêre fantasie uit te leef, is gemeenskappe en ontluikende vrystede besig om te midde van al die chaos van hierdie nuwe era herstel en vernuwing mee te bring, skryf Alida Kok.
Oudrugbybaas sê dit was g’n ‘Suzie’ se skuld
Pas nadat die Bokke die magtige All Blacks-span in die 1995-Wêreldbekereindstryd met 15 – 12 op Ellispark geklop het, is riemtelegramme die wêreld ingestuur dat die Kiwi’s voedselvergiftiging opgedoen het.
SA reeks nr. 1 op Netflix in VSA
Dit is die eerste keer dat ʼn oorspronklike Suid-Afrikaanse reeks dit regkry om die nr. 1-posisie in die VSA in te neem.
Rugby se ongeslypte diamante
Dit bring my by Gys van Schoor, ʼn Matie-senter van weleer oor wie dr. Danie Craven en die hele land baie opgewonde was.
Winter het aangebreek in die Kaap
Sneeu kan op sommige plekke tot 10 cm diep val.
Provinsies stel terugkeer van onderwysers uit
Verskeie provinsies het te kenne gegee dat hulle nog nie gereed is vir onderwysers om terug te keer skool toe nie.
Vandag se sportnuus
Warrick Gelant het die Bulls in ’n emosionele vaarwel-video bedank vir hul bydrae tot sy loopbaan. Kyk hier:
16 vas vir onwettige jag van springbokke
Die verdagtes het glo van honde en messe gebruik gemaak om die springbokke te jag.