Maroela Media-leser Cindy van Heerden sê haar ma het altyd hierdie resep vir haar gemaak toe sy op skool was. Haar ma is verlede jaar oorlede en het die resep vir haar gelos.
Alles vir Maandag 25 Mei 2020
Monument gaan skenking vir waterprobleme gebruik
Die besturende direkteur van die Voortrekkermonument het na aanleiding van die skenking gesê hoewel hul omstandighede die afgelope twee maande ingrypend verander het, staan een feit soos ʼn paal bo water.
Covid-19: Gevangene sterf; nóg beamptes toets positief
Die departement van korrektiewe dienste het bevestig dat ʼn gevangene se dood vroeër die maand Covid-19-verwant is.
Groep oorval gesin op plaas
Die verdagtes het toe met die voertuig na die plaashuis gery waar hulle die boer se vrou en dogter vasgebind het.
Vlak 3: ‘Stappe in regte rigting nie genoeg’
Die Solidariteit Beweging het die skuif na vlak 3 verwelkom, terwyl Sakeliga aangekondig het dat hy hom steeds tot die hof sal wend oor sekere aspekte van die afsonderingsregulasies.
Covid-19-statistieke: Amper helfte herstel al van virus
Daar is ook bekend gemaak hoeveel mense tans in hospitale vir Covid-19 behandel word.
Vlak 3: DA, VF Plus verwelkom aankondiging; EFF verwerp dit
“Suid-Afrikaners moes vir die afgelope maand en ʼn half by die huis sit en kyk hoe alles wat hulle opgebou het in mekaar tuimel.”
Gedagte vir die dag: Wat verstaan jy?
“Is dit nie Jesus die seun van Josef nie? Ons ken mos sy pa en ma”. (Johannes 6:42)