“Ons is die derde gesin wie se honde die afgelope twee weke vergiftig is.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Buffelspoort"
Sanco sê oor ‘Kill the boer’-aanval
Hy het bygevoeg die “Skiet die boer”-slagspreuk het geen belang of plek in die huidige politieke bedeling nie.
Doodsdreigemente: Plaasbestuurder sal ‘aanhou boer’
“Ek is ’n boer. Jy kan net aan jou geloof vashou en glo dat die Here jou gaan beskerm,” sê die plaasbestuurder wat met die dood gedreig is.
Plaasbakkie met doodsdreigemente bespuit
Die Toyota Hilux-bakkie is Sondag in die vroeë oggendure met doodsdreigemente soos “Kill the boer” bespuit.
Twee werknemers van ATKV Buffelspoort doodgery
Die polisie het kort ná die voorval op ʼn silwer VW Polo afgekom in bosse naby die toneel.
Man, swanger vrou en kinders sterf gru-dood
Drie kinders, tussen ses en nege jaar oud, is dood. Die vrou was glo ook swanger.
Vrou in rug geskiet tydens aanval op kleinhoewe
Die Noordwes-polisie is warm op die spoor van vier verdagtes wat Woensdagaand ʼn vrou op ʼn kleinhoewe in die Buffelspoort-omgewing naby Rustenburg in die rug en heup geskiet het.
Vrou wat rower skiet ‘soos misdadiger behandel’
Tina du Toit, die vrou wat Saterdagaand ʼn vermeende rower op ʼn kleinhoewe buite Buffelspoort in Noordwes doodgeskiet het, moes Vrydag regshulp kry nadat polisie haar glo “soos ʼn misdadiger behandel het”.