“My kleinseun is baie geskok. Hy dink sy pappa kom huis toe, maar dit lyk of my kleindogter dit aanvaar het, want sy sê, ‘Pappa is dood’.”
Lees meerAlles vir Vrydag 18 Februarie 2022
Munisipale werker skok dood
“Paramedici het meer as 45 minute lank gespook om sy lewe te red, maar alle pogings was tevergeefs.”
Man gevonnis oor polisiesersant se moord
Die saak hou verband met die moord op sers. Kolela van die teenbende-eenheid in Gqeberha.
Beseerde blouaap in KZN gered
ʼn Blouaap-wyfie is Donderdag in Tongaat, KwaZulu-Natal gered ná sy haar twee bene in ʼn bakleiery beseer het.
Man van Brittanje verdrink by Ballito
ʼn 42-jarige man van Brittanje, ʼn gebore Suid-Afrikaner, het Vrydag by Thompsons Bay-strand in Ballito verdrink.
ToekomsVenster: Jesus se liefde vir jouself
Begin vandag om jou eie beste vriend, vennoot, kameraad, kollega, vertroueling en reisgenoot te wees, en geniet die reis saam.
Handwerk: Blom in jou eie gehekelde oorvoutruitjie
Hierdie oorvoutruitjie met pragtige gehekelde blomblokkies is ideaal vir die somer.
Misdaadstatistieke: ‘Cele se kop moet rol’
Verskeie organisasies het hul menings uitgespreek oor die jongste misdaadstatistieke wat Vrydag bekendgemaak is.
Zondo vra nog tyd vir kommissie
“Alhoewel voorsitter Zondo vroeër aangedui het dat dié deel van die verslag wat aan die einde van Februarie oorhandig word die laaste deel van die verslag sal wees, is dit ongelukkig nie meer die geval nie.”
Meningsverskille tussen hom, polisiehoof word ‘oordryf’ – Cele
“Ons ontmoet werklik nie omdat ons vriende is nie. Ons ontmoet omdat ons werk,” het die polisieminister Vrydag in reaksie op ʼn beweerde uitval tussen hom en sy polisiehoof, genl. Khehla Sitole, gesê.
Breedevallei se reeksmoordenaar gevonnis
Die man is skuldig bevind op aanklag van die moord op Bernadine Frans (21), Miché Pienaar (25) en Grizella Minnaar (33).
‘Niks fout met oord se heining’ – ATKV
Bykomende wagte sal nou by die ATKV-Buffelspoort buite Rustenburg aangestel word.
Opknapping van 1 Militêr ‘’n ramp’
Projekbestuurders het onder meer mediese toerusting ter waarde van R20 miljoen aangekoop, wat nie deur die deure van die hospitaal pas nie.
Motoriste gaan nou éérs hoes, meen AA
Rekordhoë pryse vir brandstof is waarskynlik motoriste se voorland vanaf Maart 2022.
Misdaadsyfers: Moord het SA steeds in wurggreep
Cele sê hoewel die syfers nie “noodwendig ʼn oorwinning vir die polisie is nie, is dit wel ʼn verbetering”.
Nuwe logo, hope planne vir MTN
MTN se ou blou, geel, wit en rooi logo, met die naam in skuinsdruk, sal einde Februarie plek maak vir ’n moderne, skoon baadjie in swart blokletters op geel.
‘Ek sál nog president word’ – Malema
Die EFF-leier kon nie in die gelykheidshof waarborg dat hy voortaan nie ’n beroep vir die slagting van wit mense sal doen nie.
‘Getroud met rugby’ hang tokse op
“Die veranderende televisielandskap noop ons soms om wysigings te maak, maar dit bring ook nuwe geleenthede en nuwe stories mee.”
Masi uit sy wedrendirekteur-stoel geskop
Die skrif was eintlik reeds verlede jaar aan die muur vir die 44-jarige Aussie.
Massiewe reddingspoging ná motor by krans afrol
Verskeie nooddienste het ingespring en die vrou so vinnig moontlik uit die brandende motorwrak probeer bevry.