Regstreekse Podlitiek-debat: ‘Individualism’ vs. ‘Communitarianism’

Podlitiek bied in samewerking met Maroela Media ʼn regstreekse debat aan waarin standpunte vir en teen “individualisme” (die regte van die individu word bo of ten minste gelyk met dié van die gemeenskap gestel) teenoor “kommunitarisme” (politieke filosofie met die klem op menslike gemeensaamheid) aangebied word.

Ernst Roets en Ernst van Zyl, albei van AfriForum, argumenteer vir “kommunitarisme” terwyl Hermann Pretorius van die Instituut vir Rasseverhoudinge en Martin van Staden van die Vryemarkstigting vir “individualisme” argumenteer.

Die debat word in Engels aangebied.

Volg die debat regstreeks hier of op Maroela se Facebook-blad of Podlitiek se Facebook-blad.

Live debate: Individualism vs Communitarianism | Regstreekse debat: ‘Individualism’ vs. ‘Communitarianism’

Live debate: Individualism vs CommunitarianismPodlitiek, in collaboration with Maroela Media, presents a live debate in which views for and against Individualism versus Communitarianism will be presented. Ernst Roets and Ernst van Zyl, both from AfriForum, argues in favour of Communitarianism whilst Hermann Pretorius from the Institute of Race Relations and Martin van Staden from the Free Market Foundation argues in favour of Individualism.—Regstreekse debat: ‘Individualism’ vs. ‘Communitarianism’Podlitiek bied in samewerking met Maroela Media ʼn regstreekse debat aan waarin standpunte vir en teen “individualisme” (die regte van die individu word bo of ten minste gelyk met dié van die gemeenskap gestel) teenoor “kommunitarisme” (politieke filosofie met die klem op menslike gemeensaamheid) aangebied word.Ernst Roets en Ernst van Zyl, albei van AfriForum, argumenteer vir “kommunitarisme” terwyl Hermann Pretorius van die Instituut vir Rasseverhoudinge en Martin van Staden van die Vryemarkstigting vir “individualisme” argumenteer.

Posted by Podlitiek on Monday, May 25, 2020

Hierdie plasing is deur ’n onafhanklike persoon of onderneming saamgestel. Die menings en standpunte wat in hierdie skrywe uitgespreek word, is nie noodwendig die beleid of standpunt van Maroela Media se redakteurs, direksie of aandeelhouers nie. –Red

Deel van: Meningsvormers, Podsendings

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Raadslid ·

Die Instituut vir Rasseverhoudinge is ‘n liberaal sosialistiese organisasie en moet ons dus nie verbaas met hul siening nie.
Helen Zille, wat in die vorige bedeling terroriste in haar huis versteek het, was tot onlangs toe nog by hulle betrokke.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.