Dié skool is Vrydag vir die derde agtereenvolgende jaar as die nasionale wenner van die ATKV-Tienertoneelkompetisie bekroon.
Lees meerAlles vir Vrydag 6 Oktober 2023
VN, Rooi Kruis vra verbod op ‘moordenaar-robotte’
“Masjiene met die mag en diskresie om lewens te neem sonder menslike betrokkenheid, moet deur internasionale wetgewing verbied word.”
‘Mantashe moet Karpowership as voorkeur-bieër verwerp’
Ná skokkende bewerings van onregmatige invloed en ʼn quid pro quo-manipulasie om permitte en beheer van gasterminale te bekom, is Karpowership se posisie as ʼn voorkeur-bieër vir die RMIPPP nou wettiglik onhoudbaar.
Aartsbiskop ‘wek wantroue’ as bemiddelaar in Israel-konflik
Die ACDP beskou die besluit van die Anglikaanse Kerk van Suidelike Afrika om Israel as ʼn “apartheidstaat” te etiketteer as skokkend, kortsigtig, en teleurstellend.
Sandra Prinsloo nog lank nie klaar met teater
Sandra Prinsloo is en was nog altyd iemand wat daarvan gehou het om grense te verbreed – nie net dié van teater nie, maar ook haar eie.
Verdagte in beamptes se moord vir waarneming gestuur
Die man wat verdink word van die onlangse moord op twee lede van die Kimberley-blitspatrollie, is vandeesweek vir sielkundige waarneming verwys.
Vrou ry glo drie keer oor Delmas-man
“Ek bid dat jy kan rus vind … Jy was ʼn goeie man, boer, pa, seun, boetie, oom en oupa.”
Aardklop: Beste vriende, Zak en Cindy, debuteer produksie
Die sepiesterre en beste vriende, Cindy Swanepoel en Zak Hendrikz, het pas hul debuutproduksie, “1”, op die planke by Aardklop gesit.
ToekomsVenster: Vryheid om regte keuses te maak
Ons leef reeds nou vir altyd as ons glo dat Jesus die prys namens ons elkeen betaal het. Ons is vry, maar die vraag is, vry van en vry tot?
Sarel Cilliers op sterfdag in Senotaafsaal onthou
Die groep het eers die Gelofte by die kanon afgelê waarna elke nasaat blomme voor Grietjie neergelê het.
Skotte wil doedelsakke laat blêr in Parys
“Ons het nie eintlik veel van ʼn keuse nie: Ons móét wen,” het Skotland se Blair Kinghorn gesê.
Só lyk beurtkrag oor die naweek
Só lyk die beurtkrag-vooruitsig vir die naweek.
Twee vas vir besit van bedreigde plante
Die polisie het die bakkie deursoek en tien 50 kg‑sakke met meer as 4 400 Conophytum bilobum-plantjies (bekend as toontjies) gekonfiskeer.
Kinderverkragter-burgemeester uit party geskors
Jeffrey Donson se seun is ook geskors.
Foto’s: ‘Paw Patrol’-fliek deur plaaslike bekendes, krose gevier
Hollywood-bekendes soos James Marsden, Kristen Bell, Taraji P Henson en Kim Kardashian verleen hulle stemme aan dié animasiefliek.
Unisa verlig na hof stokkie steek voor administrasie
Dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, het Unisa Donderdag in kennis gestel van sy voorneme om die instelling onder administrasie te plaas.
Wen: Kaartjies na finale ronde van GR-beker
Tien lesers staan danksy Maroela Media en Toyota elkeen die kans om ʼn dubbelkaartjie te wen na dié opwindende geleentheid op Saterdag 14 Oktober 2023.
Jong SA’ner sing plek in eindrondte van Ierse Eurovision los
Indien Niamh as die algehele wenner aangewys word, sal sy Ierland in November in Nice, Frankryk, by dié Europese kompetisie gaan verteenwoordig.
Defender met groen skoene
Die nuwe Land Rover Defender 110 P400e maak gebruik van ʼn 221 kW-viersilinderturbopetrolenjin én ʼn elektriese motor wat ʼn totaal van 297 kW of 404 perdekrag bied.
Wes-Kaapse brandbestryders geteiken, aangeval
“Terwyl brandbestryders gewoond is daaraan om hul veiligheid op ʼn daaglikse grondslag te waag teen onvergewensgesinde vlamme, is hulle nie opgelei om gewelddadige en aggressiewe, direkte aanvalle van misdadigers te hanteer terwyl hulle op noodgevalle reageer nie.”