Só lyk beurtkrag oor die naweek

Argieffoto bloot ter illustrasie. (Foto: Kelly Sikkema/Unsplash)

Fase 2-beurtkrag sal tot Saterdagoggend om 05:00 voortduur om pompopgaardamme se vlakke verder aan te vul.

Fase 1-beurtkrag sal Saterdagoggend van 05:00 ingestel word tot Sondagoggend om 05:00. Beurtkrag sal Sondag tussen 05:00 en 16:00 opgeskort word.

Fase 1-beurtkrag geld weer van Sondagmiddag om 16:00 tot Maandagoggend om 05:00.

Die kragvoorsiener sal die publiek in kennis stel indien enige beduidende veranderings plaasvind. ʼn Vooruitsig vir die volgende week sal na verwagting Sondag beskikbaar wees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Spyker ·

Danksy al die Solar instalasies is die aanvraag nou baie minder van Eskom. Die son skyn mos nou!

Frikkels ·

Dit verander maar dit bly dieselfde. Ons swape hoor dit word beter maar ons sien niks! ( veral as dit donker word)

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.